Elke ogend, selfde routine oor en oor en oor.
Staan op ses uur
Gaan maak koffie vir twee
Maak Kristie waker met koffie en ontbyt in bed
Vat n stort vir vyf minute (twintig minute.)
Doen badkamer duties
Vat Kristie skool toe op die kop sewe uur
Gaan werk
Gaan haal Kristie op lunch tyd
Kom terug werk toe en maak seker sy doen haar huiswerk in die kantoor by jou.Eks n admin klerk by n carreer besigheid oppad om lelik uitgeskel te word. Wat kan nie nog skeef loop nie. Ek staan voor die baas wat bekommerd na my staar.
"Is reg. Vra hul vir copies. Dan bel jy sommer vir Mevrou Marx en vra haar of sy al haar pakkie gekry het."
Wow, so kalm.
"Is reg. Dankie."
Ek stap uit. Ek was amper bang wat Kristie gestir aand gemention het van die Dustin Hoffman saak gebeur met my. Gelukkige ek.
Ek stap terug kantoor toe en kyk na Kristie wat haar boeke toe slaan en weg pak.
"So nou dat ek klaar is kan ons praat." Se sy met n glimlag. Ek knik na haar terwyl ek deur my brille staar na die laptop se screen en die mense vra vir copies van bewyse dat hulle hul pakkies gekry het. "Okay so ons moes elkeen n speech aflewer in die klas oor wat ons graag sal wil doen oor see en hoekom."
"Toe wat sê jy?" Vra ek haar met my oe gesleute op die rekenaar.
"Dat ek sal wil oorsee gaan om Dustin Hoffman se gat te skop." Ek gee haar n skokende kyk.
"Taal." Waarsku ek.
"Inelk geval. Susan het gese sy wil oorsee gaan om Donald Trump se kuif af te knip. Ronaldo het gese hy wil oorsee gaan om die statue of liberty aan die brand te steek..." mompel sy.
"Okay. Jy kan nou weer praat ek wil net gou met iemand praat oor die foon." Steur ek en tel op die foon en druk in n nommer. "Goeie dag mevrou Marx. Jammer om te pla ek wil net gou hoor of jy jou pakkie gekry het... okay dankie. Bye."
Ek sit neer die foon en staan op.
"Mamma weet seker vanaand is ouer aand." Herriner sy my.
"Ja natuurlik my lief. Eks nou hier." En ek stap uit. Ek het totaal en al vergeet van ouer aand. Die werk is n malhuis en ek vergeet so hel vinnig.
Ons sit in die saal en hoor n paar klagtes van die onderhoof voor die skoolhoof op stap. Donker hare en donker oë. Gee my skoon die hot flashes.
"Dames en here ons het vanaand n baie spesiale gas hier by ons wat gemaak het dat n graad tien klas vandag vertel oor wat hulle graag oorsee sal wil maak en hoekom." Het hy gese met sy vingers gevleg en kyk na my met n oog knip. Wow. Hy kyk weer na sy linker kant onder by die deur. "We want to say thank you to mister Harrison. Please come on stage."
Sien neh, meneer De Bruin kan nou sexy lyk en al maar vrugte weet hys soet en kan my maar enige tyd engels gee.
My wereld sak af in a gat toe ek eers dink aan wat hy gese het. Mister Harrison. Moenie se dis wie ek dink dit is nie.
Bernard Harrison jou tone! Hy stap nogals op na die verhoog like a boss. Ek kry so skaam dit voel of ek wil opkrimp en my hare uit my kop ruk terwyl ek hom in vele tale uit mekaar vloek.
"Good afternoon parents and students. I want to say thank you for coming. Today I had let a grade ten class tell me what they wanna do over sea and we had some surprising answers and agreements. One said he wanna cut of Donald Trump's hair and we had a few agreements. Someone even said she wanna kick Dustin Hoffman's ass for slapping Meryl Streep in the face. She explained to us why and we had another few agreements. Burn of the statue of liberty to let them see that precious thing doesn't always last long. Drink tea with Queen Elizabeth which is England." Hoor ek hom. Haha how funny. Al wat ek hoor is n gelag oral om my. Ek skop jou sommer onder jou gat. "Even students that wanna go find themselves and become what they wanna become like actors and lawyers and rockstars."
YOU ARE READING
Die moeitewerd?... (Afrikaans)
RomanceEkt nooit gedink die waarheid sal so uitdraai nie... Ek is veronderstel om beter keuses te maak en alles reg te kies. *** Kristine is n enkel ma wat haar hele lewe geglo het sy weet wie haar enigste dogter, Kristie se pa is. Maar hoe hanteer jy dit...