"Ons moet praat." se Lukas en staan buite terwyl ek in die tuin my werk doen.
Ek kyk af en weer op na hom
"Ek het niks om vir jou te se nie." se ek met n knop in my keel.
"Eks jammer ek het nie opgedaag nie." Hoor ek hom aanspreek. Ek wil hom kans gee om te verduidelik maar ek laat dit glad nie toe nie.
"Luister,Lukas. Ek weet nie wat hierdie vir jou beteken nie maar buitens die feit dat ons n kind saam het was jy veronderstel om my tenminste iets te laat weet." Stry ek hom af.
"Kristine verstaan aseblief. Ronelle het opgedaag by huis gestir aand om te hoor of ek dalk na Tommy se troue kan gaan." probeer hy verduidelik. "Hys my seun."
Ek kyk af en weer op na hom oppad om te begin huil.
"Dan wat is ek vir jou? N geheimsinnige vuil geheimpie?" vra ek en lig my wembrou op. "Dit stop vandag. Ek verstaan dat jy n seun het en ek respekteur dit met n oop hart maar wat my pla is die feit dat jy n rol vir twee verskillende mense moet speel. Kristie is maarner kind. Jys n grootmens, jys veronderstel om dit te weet. Maar dat n kind verder as jy kan dink gee ek dit vir Kristie op n goue skinkbord."
Ek kyk af en weer op na sy jammer gesig. Ek gee n sug en voek dadelik spuit maar laat nie toe dat dit my kry nie.
"Eks maarnet mens. Die was n simpel speletjie. Ons is niks." Spreek ek aan en vee af my trane.
"Wat moet ek nou doen?" vra hy aan soos en my arms vou en na hom kyk.
"Jy kan daar wees vir jou dogter of...jy kan haar groet." beantwoord ek en stap na die tuinslang. Ek stop en draai om en kyk na hom wat my n snaakse kyk gee. "Ek het n ander werk gekry. Ek en Kristie trek."
"Wat? Nee Kristine. Julle kan nie." keer hy half geskok.
"Ons het klaar n maand kennis gegee Lukas. Ons gaan nie op straat bly nie. So verskoon my nou aseblief." se ek en maak die kraan oop.
"Julle kan by my kom bly." Se hy.
"Hou net op!" skree en draai terug na hom. "hou op. Ek is siek en sat vir woorde sonder aksie. Ek is so stupid. Loop nou net aseblief."
Ek kyk af en probeer my trane af vee.
"Hierdie happy ever after is net nie vir my nie. Ek het my werk verloor so ek het nie n ander keuse nie Lukas." Snik ek. Hy stap nader aan my soos ek na hom kyk.
"Jy het Kristine. Jy en Kristie kan by my kom bly. Jy hoef nie te werk nie. Ek wil net he jy moet daar wees vir my en ons kind." Keer hy my.
"Ek het n baie goeie job gedoen met Kristie op my eie. Sy kan vir jou kom kuier en jy vir haar. Ek wil nie uitvind dat ek op die einde van iemand se lewe staan nie." Se ek en begin van vooraf huil. "Ek het vir jou gewag. N klop of n oproep. Jy kon my laat weet het Lukas."
"Ek het nie omdat ek geweet het dit gaan jou onstel." Se hy en le sy hand neer op my wang.
"Ons sou dit skuif." Se ek en skud my kop stadig van lings na regs. "Geniet die troue. Se jou seun ek se geluk."
Ek wil net omdraai om in dis huis te stap toe ek voel hoe hy my hand gryp.
"Bly by my aseblief." Hoor ek hom smeek.
Ek bly weg kyk totdat hy my laat omdraai en kyk na hom.
"Kristine, ek is jammer." Herhaal hy. Ek kyk af en weer op na hom.
"Ek gaan nie langer my tyd mors nie Lukas. Eks jammer." Se ek en loop in die huis in.
Ek weet dit was nie reg wat ek gedoen het nie maar hy moet verstaan. Ek is nie in die by vir speletjies nie.
YOU ARE READING
Die moeitewerd?... (Afrikaans)
RomanceEkt nooit gedink die waarheid sal so uitdraai nie... Ek is veronderstel om beter keuses te maak en alles reg te kies. *** Kristine is n enkel ma wat haar hele lewe geglo het sy weet wie haar enigste dogter, Kristie se pa is. Maar hoe hanteer jy dit...