HOOFSTUK 12

65 4 1
                                    

Dis aand en eks alleen. Kristie het haar totaal en al gestrip vir my en besluit om die aand by my male te spandeer.

Ek haat dit as sy kwaad is vir my. Ek weet nie wat aangaan met my nie. Is dit die werk wat spanning op my sit? Is dit my emosies wat my vat vir n ride.

My hele lewe is n confusion en eks in die middel van breuk en herstel.

Daar is n helfte van my wat skree en smeek om gered te word oor die rivier wat bestaan uit emotionele trane. Die ander helfte is net daar vir die show.

Ek hoor my foon so messenger tone afgaan. Ek kyk na dit en sien Lukas wat my n whats app gestuur het.

Kan ek oor kom aseblief?

Ek haal diep asem en sien dat hy nog online is.

Dis laat. Ek gaan slaap.

Stuur ek en sien dat dit dadelik deur gaan na hom. Die merkies wys blou vir bewyse dat hy dit lees.

Typing...

Aseblief. Ek wil met jou praat.

Ek gee die foon n rowwe kyk en loer na dit deur die gleufies van my oe. Ek byt my onder lip vas tessun my tande tot ek die bloed kan proe.

Sekere mense probeer slaap in kry. Dalk moet jy dit jouself probeer.

Ek druk send en wag tot hy terug reply. Ek staan regop voor die kombuis se toonbank om my rug te laat ontspan. Hier gaan die messenger tone weer.

Sarkasme kos niks...vergifnis nog minder.

Ek vryf my fingers deur my hare en dink vinnig aan iets.

Alles het n prys.

En send. Ek gee n sug en hoor dadelik die tone afgaan.

Ek weet. Kom na jou venster.

Ek gee n verbasende skok kyk en gaan stadig na my venster in die kombuis. Daar staan hy in die middel van die pad. Hyt sopas sy doods kontrak geteken. Lukas De bruin is besig om my erg te toets.

Kom uit die pad uit.

Stuur ek. Hy kyk af op sy foon en weer op na my by die venster. Sy oe gaan weer af en hy stuur terug.

Wats die use? Ek mis jou inelk geval so baie dit voel of ek raak gery is deur n trok.

Ek vee af n rollende traan en sien hoe die volgende boodskap deur kom.

Kan jy tenminste saam met my troue toe kom. Jys die enigste vrou vir my en eks nie bang om dit te bewys nie. Waarvoor ek wel bang is, is dat ek nooit weer die kans sal he om jou vas te hou nie.

Ek gee n klein glimlag en gaan na die voordeur toe. Ek maak dit oop en le teen die deur se raam en kyk van hom na my foon.

Is jy lus vir n koppie koffie? Kristie is nie hier nie en ek kan doen met n skouer.

Ek kyk op na hom soos hy die boodskap kry en op na my kyk met n groot glimlag. Hy bring die foon op na sy oor en ek hoor hoe myne begin ly.

Ek antwoord dit en hou my oe na hom wat na my kyk.

"Koffie klink nice." Hoor ek hom. Ek byt ny onder lip en gee n klein giggel.

"Goed dan Meneer De Bruin." Antwoord ek. Ek staan regop en wys hom om in te kom. Hy sit die foon neer en begin stadig na die huis stap.

Hy stop voor my soos ons mekaar rofweg opsom.

"Lukas De Bruin, jy beindruk my baie." Laat ek myself toe om te se.

Hy gee n glimlag en voor ek kon keer in ons in mekaar se arms.

My arms is styf om sy skouers gegooi en syne om my lyf.

"Ek is lief vir jou." Fluister hy saggies in my oor soos ek warm in sy arms le onder die komberse.

Ek kyk op na hom en plant n soen op sy mond. Ek kyk weer in sy dromerige oe en voel hoe hy n stuk van my hare uit my oe verwyder.

"Jys my eie liefdes verhaal." Hoor ek hom. Ek gee n groot glimlag en voel sy hand toer oor my nakende skouer. "Ek wil jou verewig lees."

"Oorlog is liefde, jy weet. So ons kan se dit was alles die moeitewerd gewees." Glimlag ek en byt my onder lip.

"Jy is die moeitewerd." Fluister hy.

Die stilte dans in die kamer in en al wat ons doen is staar na mekaar. Ons oe bou n konneksie en ek voel net meer verlief op hom.

"Bly by my aseblief." Smeek hy weereens.

Sy hand ontmoet my linker hand wat onder die kombers was. Ek bly stil en rus my wang op sy warm nakende bors langs my regter hand.

Ek gee n snaakse kyk voor ek my linker hand uit bring.

N glimlag versprei op Lukas se lippe soos my oe rek in skok. Daar is n diamand ring aan my trou vinger. Ek sluk amper my tong in.

"Sal jy met my trou of moet ek eers op my kniee gaan?"

Ek kyk op na hom met trane in my oe en n knop in my keel.

"Onthou net, n stuk papier gaan my nie liewer maak vir jou nie." Spreek ek hom aan en kyk weer na die ring. "Dis pragtig."

"Jys pragtig." Hoor ek hom. Ek kyk na hom en trek my lippe eenkant toe besig om hom n tergende glimlag te gee.

"Wat van as ek nee se?" Vra ek soos hy sy oe gleefies trek en n glimlag gee.

"Ek sal vra en vra tot jy ja se." Beantwoord hy saggies. "Al moet ek voor die hele skool dit doen."

"Goed dan Meneer De Bruin. Ek sal met jou trou." Se ek uiteindelik. Hy smuit sy lippe neer op myne en voor ek kan keer rol ons altwee lag-lag uit die bed.

***
Oraait, vir julle wat dalk weet wie Elizma Theron is en hou van romanse soos die een. Maak n draaitjie by 'Hoekom'. Die hele idee is om dit soos n vliek te probeer omskep.

Comment en vote aseblief

Nog n ander ding, ek sal dit waardeud as julls jul idees met my deel. Ek kan dit nog altyd laat in werk met die wat ek het.

Dankie...

Die moeitewerd?... (Afrikaans)Where stories live. Discover now