HOOFSTUK 13

80 5 3
                                    

Hi...
Ek het nog n afrikaanse storie vir julle. 'My Kombuis. My Paradys'. Lieflik en baie romanties. Snaaks? Seker maar.

Gaan loer aseblief daar.

Ek glo vas julle sal dit geniet...

Voel vry om te comment en vote.

Enige hoofstuk...enige kommentaar...be my guest.

***
Die volgende dag het gekom met die daglig. Ek sit in die kombuis oorkant Lukas terwyl ons lekker lag en gesels met n koppie koffie.

Ons hoor die voordeur en met n oog slag staan Kristie daar verbaas en kyk na ons.

"Hi." groet ek en Lukas haar gelyk. Sy stap stadig na ons en gee n klein glimlag.

"Het ek iets gemis?" Vra sy en vat n sitplek langs Lukas. "Lyk vir my ek moet gereeld vir ouma gaan kuier."

Ek lag en rol my oe soos ek na Lukas kyk.

"Kristie, ons het iets om jou te vertel." Hoor ek Lukas se. Hy hou sy hand uit na my.

Ek gee hom n glimlag en gee my linker hand vir hom. Hy neem dit in syne soos ons albei kyk na Kristie.

"Ons gaan hierdie na die volgende stap neem. Ek en jou ma wil ons verhouding n go gee." Meng Lukas sy woorde goed uit.

"Ek moet defintief gereeld vir ouma gaan kuier." Lag Kristie.

Dis is nie alles wat ek wou he nie en Kristie is genoeg vir my, maar die is genoeg vir my.

Eks baie tevrede.

Al wat nou voorle is Lukas se seun se troue.

Ek kry skoon n knop op my maag as ek daaraan dink. Dis daardie aaklige naar gevoel wat jy kry as jy moet dink aan wat more gaan bring.

Maar is ek lief vir Lukas? Natuurlik is ek!

Die moeitewerd?... (Afrikaans)Where stories live. Discover now