HOOFSTUK 10

53 2 0
                                    

Ek staan in die kombuis en dien die laaste paar skottelgoed.

Die voordeur swaai oop en Kristie kom in gestap.

"More." Groet ek haar met n drukkie.

"More. Hoe was gestir aand?" Vra sy met n groot glimlag. Ek kyk af en weer op na haar.

"Uhmmm. Jou pa het toe nooit opgedaag nie." beantwoord ek en maak die deur oop toe ek n klop hoor.

Dis nie Lukas nie, nog minder enige een wat ek ken. Dis my bestuurder.

"Ek voel dis my plug om jou in jou oe te kyk. Kristine, jy werk nie meer by ons nie. Eks jammer maar ons het iemand met meer ondervinding gekry wat more in jou plek val. Jy kan jou goed more kom haal." Hoor ek hom spreek.

"Jy kan nie. Ek het n dogter..." Begin ek met n knop in my keel.

"Eks jammer Kristine." Se hy en stap weg.

Ek voel my vang spiertjie spring en my gesig bloed rooi raak. Ek maak die deur toe en kyk na Kristie wat daar geskok staan.

"Wat gaan nou van ons word?" Vra sy huilend aan. Ek byt my onder lip en skud my kop van kant na kant.

"Ek weet nie. Een ding is verseker. Ek gaan werk soek." Beantwoord ek haar en gooi my arms om haar om haar te troos.

"Ons kan vir pa vra." Hoor ek haar aan.

"Nee." Beantwoord ek haar soos sy kyk na my. "Ons het voorheen oorleef op ons eie. Ons kan weer."

Ek staan stoksiel alleen in die kombuis en staar na die horlosie. Ek het nid n vas klou aan Lukas nie maar ek verwag tenminste n oproep of n klop aan die deur.

Ek stap af in die straat diep in die dorp. Ek stop onmiddelik by die venstertjie. Daars n kennis bord.

Admin
Werk beskikbaar.
Salaris sal privaat bespreek word.
Bestuurder:0749361762

Ek tik die nommer in op my selfoon en vat dit na my oor.

Ek tikie draai besig om van kant na kant te swaai in die kombuis besig om aandete voor te berei.

"So ma wil vir my se dat ons sal moet trek?" Bevraagteken Kristie my. "Hoekom vat ma nie net die bleddy mense hof toe nie?"

"Het Meryl Streep hof toe gegaan toe Justin Hoffman haar in die gesig geklap het?" Vra ek haar besig met my eie dinge.

"Nee en dit was Dustin Hoffman." Korrek sy my. Ek gee haar n snaakse kyk. "Maar ma is nie Meryl Streep nie okay. Die is ernstig."

"Ek is ook ernstig." Voeg ek by. Sy rol haar om en staan op om na haar kamer te vertrek.

"Net vir in case ma vergeet het, ek is nie Lukas De Bruin se enigste kind nie. Dalk moet ma net met hom praat voordat ons ernstig probeer raak." Se sy en storm na haar kamer toe. Ek hoor hoe sy deur toe slat.

Ek staan daar omkant gevang en voel soos n vlieg wat geklap is deur n vliee plak.

Die moeitewerd?... (Afrikaans)Where stories live. Discover now