HOOFSTUK 4

122 2 0
                                    

Ek weet nie wat my besiel het nie maar ek het besluit om vir Kristie en Lukas kos skool toe te vat. Ek stap op na die ontvangs en groet die ontvangs dame.

"Goeie dag. Ek wil graag die vir Kristie De Bruin gee en vir meneer De Bruin sien."

"Mevrou mag maar deur gaan. As u terug kom sal ons vir Kristie deur die interkom roep."

"Dankie." ek stap na Lukas se kantoor en stop toe ek geskellery hoor in sy kantoor.

"Kristie is my daughter and my responsibility, you are just someone from her mother's past! So keep away from my family okay!" Skree Lukas.

"Or what? You call the president of America to lock me away?" Hoor ek vir bernard.

"I'll break your neck! Keep away from my wife and my daughter okay!"

"That women is crazy as freaken hell. I can't believe you're actually standing up for that thing!"

"You leave that women out of your mouth or I'll break it! She is the most loving person on this entire world and the last one screwing it up is you. I love her man and just because you couldn't give her everything she ever wanted doesn't mean I can't! Now leave immediately."

Ek druk myself effens vas teen die muur toe Bernard uit stap en darem ander rigting gaan sonder om na my kant toe te kyk. Ek kyk in die kantoor in en sien Lukas by die venster staan en uit kyk. Ek weet nie of ek moet klop of wat nie.

Maar ek doen dit maar tog. Ek klop baie saggies aan die deur en sien hoe hy na my kyk.

"Is dit dalk die verkeerde tyd om in te loer?"

"Kom maar gerus in." Nooi hy my. Ek stap in en klou vas aan my sak. "Waarmee kan ek help?" Vra hy en stap na my toe.

"Uhmmm, ek wil net die aflewer en dankie se vir gestir aand." Se ek half vreemd en haal uit n kosblik en gee dit vir hom.

"Dankie." Se hy en vat dit. Ek hou my sak weer voor my en lyk bewonderd. Hy moes dit sien. "Is als reg?"

"Ja ek wonder maarnet." Beantwoord ek en kyk af.

"Oor?" Vra hy tergerig. Ek glimlag effens half-half.

"Of jy dalk vanaand weer draaitjie wil kom maak. Kristie het iets genoem vanogend dat sy gaan uitslaap en aangesien dit vrydag is vandag is ek nie juis lus om alleen by die huis te wees nie." Se ek skamerig. Dammit hier gloei ek alweer. Mens sal sweer ek hang onderste bo op n tak dat al my bloed na my brein toe vloei.

"Ek sal baie graag wil. Ek sal enige tyd na jou toe kom. Om alleen te bly is nie juis sports nie." Glimlag hy. Sy prince charming glimlag laat my hart sommer vinniger jag.

"Dan sien ek jou vanaand." Glimlag ek en stap uit na die ontvangs sodat ek nou Kristie se kos vir haar kan gee.

Die dag het stadig maar verseker verby geloop. Ek het glad nie iets anders aan getrek toe ek by die huis gekom het nie. Jeans en n baadjie soos vanogend. Ek wil nie he Lukas moet dink ek verlei hom nie. Vermoedelik het ek al voordat ek uitgevind het van Kristie maar ons bly maar vriende.

Daars n klop aan die deur en toe ek oop maak was dit niemand behalwe die one and only Lukas met n bottel wyn nie. Ek nooi hom in en skink vir ons elkeen n glas wyn. Ons ken mekaar soort van amper veraltyd.

Ek staan by die tafel en lag toe my show op die tv begin.

"Wag... ek like die series waar hulle uitsaai oor caught on camera." Lag ek en trek hom aan sy hand en ons gaan sit langs mekaar op die bank en sit harder die televisie.

"Dis n wereldwye televisie program." Lag ek soos hulle nommer een wys.

Die video lyk so bekend. Dis gefilm deur die een dronk vriend wat praat met die ander een oor hoe hy voel na sy eerste keer dat hy gedrink het.

Die moeitewerd?... (Afrikaans)Where stories live. Discover now