HOOFSTUK 8

73 2 0
                                    

Kristie tik haar elmboog teen my arm en maak haar keel skoon. Ek haal diep asem en kyk na Lukas wat na ons gestap kom terwyl ons by die voordeur staan en wag.

"Vra hom." Fluister Kristie.

N Glimlag trek oor my lippe en vou my arms.

"Dag se dames." groet hy ons normaal weg.

"Sal jy graag hier wil kom eet more aand om ses?" vra ek en byt my onder lip vas tot ek die bloed kan proe.

"Ek sal hier wees." beantwoord hy soos ek sy gesigsuitdrukking rofweg opsom.

Dis nou al oomblikke later. Ek sit by tafel langs Lukas en kyk van hom na Kristie wat op die bank le en met haar vriendin gesels.

"Sy het vinnig vriende gemaak neh." Hoor ek hom se.

"Ja." stem ek saam. "Sys n sterk mensie."

"Sy is." stem Lukas saam. Ek haal diep asem en kyk weer na hom. "Ek wil n familie wees met julle."

Ek slaan stom en gee n vertraagde giggel. Ek gooi dit dadelik weg en gee hom n ernstige kyk.

"Kristine, jy en Kristie is my alles. Ek wil n nuwe lewe begin met julle. Gee my aseblief n kans." Smeek hy. Ek gee n glimlag en sit agter toe.

"Daag more aand op vir ete dan gesels ons." Stel ek voor en le n soen neer op sy wang. He ruik aan my nek voor ek weg trek van hom en opstaan om die ketel aan te sit.

Ek tap water in die ketel en sit dit aan. Ek draai om en kyk vir Lukas wat stadig na my stap.

Sy hande toer na my heupe soos sy oe in myne verdwaal. Ek gee n glimlag en voel hoe hy my nader trek.

"Jy speel met gevaar." Waarsku ek tergend.

"Nee. Gevaar speel met my." hoor ek hom. Ek gee n giggel en trek my gesig terug toe hy my wou soen.

"Kristine gaan omplof." waarsku ek. Hy gee n glimlag en gooi n pik soen op my lippe. Hy trek weg en gryp drie koppies. Ek staan geskok en sien hoe Kristie ingestap kom.

"Vanaand wys Soul surfer. Gaan pa saam kyk?" vra Kristie hom.

"Waaroor gaan dit?" Vra Lukas soos ek na die kas stap om n bak beskuitjies uit te haal.

"Dis n ware verhaal oor n haai wat die meisie se arm af gebyt het. Maar niks neer haar om brander plank te ry nie." Hoor ek Kristie vertel. Ek haal die bak uit en sit dit op die tafel.

"Okay so lank dit net nie Barbie is nie is ek gelukkig." lag Lukas.

"Barbie se hare is so fake dit maak Pamela Anderson jealous."

Ek gee n giggel vir daardie gesede woorde en plak dadelik my hand op my mond.

Drie op een bank onder een kombers. Elkeen met n koppie koffie en beskuitjies. Ek sit in die middel tessun Kristie en Lukas.

Soul surfer wys op televisie en ons al drie se konsentrasies is vas gebind aan die vliek. N oomblik van skok kom toe die haai die meisie se arm af byt. Tegnologie verras my nogals vreeslik baie. Annasophie Robb speel haar rol baie goed in die vliek. Wie sou dink dat sy kon brander plank ry.

Realiteit slaan my in die gesig toe ek n hard op my been voel. Ek sit ewe ongemaklik en gooi my ander been oor my been om die hand af te jag.

Ek kyk na Lukas wat n glimlag gee soos ek my keel skoon maak en my oe na Kristie gooi.

Ek gryp Lukas se hand en buig sy middel vinger om. Hy spring op met n hengse spoed en gryp sy vinger.

"Wat nou?" vra Kristie sn spring op.

"Ja. Wat nou?" vra ek agter Kristie aan en probeer my lag weg steek soos ek na hom kyk met n groot glimlag.

Hy kyk na haar en weer na my.

"Ek het nou n hengse kramp in my vinger gekry." lieg hy vir Kristie.

"Wel, as my vinger dit oor gekom het,het mamma altyd my vinger n sagte soentjie gegee om dit beter te laat voel." hoor ek Kristie se. My oe rek groot toe hy my n glimlag van wraak gee.

Lukas gee sy hand vir my soos ek hom n suur kyk gee. Lukas De bruin, jy gaan betaal.

"Doen nou mamma se magic touch." hoor ek vir Kristie. Ek gee sy vinger n snaakse kyk asof ek dit ondersoek.

"Jou vinger gaan oraait wees." Se ek en kyk na Kristie wat n giggel gee.

Die vliek eindig binnekort en ekt besluit om plekke te ruil met Kristie.

Ek kyk na haar terselfde tyd wat Lukas na haar kyk. Sy is vas aan die slaap.

"Ek sal haar bed toe vat." Fluister hy. Ek sien hoe hy Kristie optel en na haar kamer dra sonder enige gesukkel.

Wel, hyt nie gesukkel om my bed toe te dra nie so hy moenie nou moun nie.

Ek staan in die kombuis teen die wasbak en kyk na hom wat gestap kom na my.

"So, kan jy nou my vinger gesond soen?" vra hy met reisende wembroue.

Ek lag soos hy sy hand gee ek maak asif ek dit wil sien maar in daardie geval besluit ek om liewer sy vinger te byt. Hy trek net betyds weg. Ek lag soos hy my n snaakse kyk gee.

"Eks sommer nou te bang om jou te soen. Net nou byt jy my lip af." Lag hy n bietjie bekommerd.

"laat dit n les wees Lukas De Bruin." Lag ek en gaan na gaan na die kas. "So waarvoor is jy lus?"

Voor ek kon kyk maak ek die kas oop en dit slaan Lukas reguit teen sy voor kop. Ek maak die kas toe en kyk na hom. Ek probeer nie lag nie maar terselfee tyd maak asof ek omgee.

"Is jy oraait?" vra ek laggend en sit my hande op sy skouers om na sy voorkop te kyk.

"Eina." kla hy en vat aan sy voorkop. Daar is darem nie bloed nie. Net n merkie.

"Kom sit." se ek en gryp sy hand. Ek trek die stoel uit en laat hom sit.

Ek kyk baie versigtig na die merkie en plaas n ligte soentjie op dit. Maar toe my lippe eers sy voorkop raak voel ek sy toerende hande oppad na my bo bene toe.

Ek kyk af na hom wat weer na my kyk. Sonder om twee keer te dink gryp ek n vurk en wys dit na hom om hom te waarsku. Hy laat los my dadelik en staan op.

"So ek sien jou more aand." Se hy soos ons saam na die voordeur stap.

"Ja." Antwoord ek en maak die voordeur oop. "Lekker slaap."

Ek gee n glimlag soos hy my so n stoute glimlag gee.

Voor ek tot drie kon tel gryp hy my om die lyf, trek my nader aan hom en gooi sy lippe op myne neer.

Ek gee op en soen hom maar terug met my hande wat stadig maar verseker na sy skouers gaan. Ons uitmaak sessie eindig met n stuiwe drukkie. Ek wil hom nie laat gaan nie. Ek voel hy diep asemhaal in my perfuum.

Hy kyk na my en ek na hom. Ek verdrink in sy oe en sonder om my kop te laat lees beweeg ek my gesig nader aan syne. Nog n soen kan mos nie skade doen nie.

Ek lag deur die soen en stoot hom speel speel weg.

"Gaan nou." lag ek. "Net nou vang iemand ons."

"Ek gaan jou kom vang." Lag hy. Ek rol my oe laggend.

"Nag." Se ek en maak die deur toe.

Die moeitewerd?... (Afrikaans)Where stories live. Discover now