Ware liefde 06

28 1 0
                                    

Anelle sit by haar tafel dmet papiere voor haar. Sy byt aan die agter kant van haar pen. Dis duidelik dat sy vasgekeer is in die 'dink-wereld'.
"En die baie dink werk?"
Sy kyk geskok agter haar na Andre en Leendra. Sy kyk na haar horlosie en skrik haarself yskoud.
"Ek he nie besef dis al so laat nie." Sy kyk weer op na die twee. Leendra gee haar ma n wulpse glimlag en vind haar paf op na haar kamer. Andre kyk van Leendra af na Anelle wat haar pen neer sit en ook na hom kyk.
"Waarmee is jy besig?" Wil Andre weet. Sy kyk weer voor haar na die lêr en papiere.
"N saak teenoor aanranding." Antwoord sy en staan op. "Maar hier is iets baie verkeerd."
Sy stap na die ander kant van die tafel.
"Doen my gou n guns en druk my vas teen die tafel. Ek sal jou wys hoe. Ek wil net iets kyk."
Andre knik onseker en gaan staan voor haar met sy hande gebring voor haar.
"So dis hoe dit gaan werk, ek wil he jy moet my palms vat en my agter toe, teen die tafel vas druk." Gee sy hom die inligting en skyf n ornamentjie n endjie nader aan haar.
Sy hou haar hande uit na hom. Hy vat aan dit versigtig en met daardie raaking, raak albei yskoud maar probeer in karakter bly. Sy le versigtig agter toe met hom wat te bang is om voorentoe te buk. Sy kyk van die tafel langs haar toe sy gaan le het op na hom.
"Dis nie vasdruk nie meneer Erasmus. Jy moet voorentoe le." Vertel sy hom. Hy voel haar lyf onder syne. Hy wonder wat hy moet doen. Moet hy haar soen? Sy haal benoudelik asem en vind haar bene ongemaklik onder hom. Sy haal net haar een been onder hom uit en rus haar hak op die rand van die tafel. "Sy sê, dis hoe sy vasgedruk was. Sy het...a ha. Hou my palms styf vas sodat ek dit nie kan gebruik nie."
Hy hou dit net n bietjie styf vas en kyk af na haar pragtige gesig. Sy kyk na die ornament wat langs haar hand le en probeer dit gryp maar besef gou dat dit ontmoontlik is.
"Sy lieg vir ons." Anelle gee op en kyk na Andre wat nog heeltyd net na haar staar. "Sy het duidelik gese dat dit nie manier was hoe sy die pastool aan die hande gekry het en hom geskiet het. Wat het die pastool in die eerste plek daar gemaak?"
"Dalk was dit reeds syne." Fluister Andre en maak sy hande om haar palms los.
"Sy fingerafdrukke was nie op daardie wapen nie." Stem Anelle teen daai feit. "Daar het iets anders gebeur, ek se jou nou."
"Ek hoop maar jy los die saak op." Glimlag Andre warm en staan regop. Hy neem haar hand en help haar van die rafel af op. "Jy is goeie prokureer en ek glo jy sal by die eindpunt uit kom."
"Ek hoop regtig so." Giggel sy en kyk direk in sy bors vas. Sy lyf is nog steeds teen hare. Sy kry hoendervleis toe hy aan haar arm raak.
"Ek weet dit." Reageer hy en stap stadig weg van haar af. Sy staan n oomblik omkamt gevang en kyk na hom wat dadelik stop en albei sy hande uit hou asof hy haar gaan gryp. "Aan wie se kant is jy van die saak?"
"Die Vissers se seun wat vermoor is." Antwoord sy en gee n tree nader aan hom.
"Weet jy wat dink ek het dalk gebeur?" Vra Andre en vat albei haar hande.
"Wat?" Vra sy bietjie op haar senuwees.
"Sy wou hom skiet. Hy wou haar keer maar sy het reggekom." Vertel hy en bring haar hande op. "Ons kan probeer en dan se jy my."
"Oukei dan." Glimlag sy. Sy hande sit op haar palms waar sy regop staan.
"Ruk uit."
Sy ruk uit sy hande en maak asf sy n pastool agter haar uitruk en na hom mik. Hy draf na haar en gryp haar arms om die geweer op die mik. Met dit plant hy haar onverwags op die tafel neer. Sy kyk geskok na hom wat vir haar n glimlag gee. Sy kyk op na haar hande waar sy n pastool vorm met haar hande. Sy mik dit voorentoe na hom en gee n groot glimlag toe se weer na hom kyk.
"Jy is reg." Glimlag Anelle met n trotse kyk in haar oe. "Jy kon net so wel n prokureer geword het."
"Ek kyk net baie CSI." Lag hy skyf sy gesig nader aan hare. Hy dink aan hoe soet haar sagte lippe sal proe. Hoe sy lippe n rusplek op hare kan kry. En net toe hy haar wou soen, trek hulle weg van mekaar af deur Leendra wat by die trappe af loop en lag en gesels op die selfoon. Anelle sit nog n bietjie geskok teen die tafel en Andre staan langs haar. Albei kyk na Leendra wat haar foon weg sit en opgewondend na hulle kyk.
"Tasha het gevra of ek dalk hierdie naweek by haar kan gaan oor slaap. Vrydag en Saterdag aand." Steur sy die atmosfeer wat so vuurwarm tessun Andre en Anelle is. Hulle kyk na mekaar en toe weer na Leendra.

Ware Liefde (Afrikaans) Where stories live. Discover now