Ware liefde 13

8 1 0
                                    

Anelle sit in haar slaaprokkie langs André saam met Leendra op die gras op n vuurtjie besig om marshmallows te braai. André sit sy arm om Anelle se skouer en rus agter toe teen n klip.
"N baas, nuwe assistent en n tydskrif plek. Sy pas aan, leer haar baas se karaktereinskappe en leer wat vir haar bedoel is en wat nie," vertel Leendra en reis n wembrou.
"The boss?" Reis Anelle n wembrou.
"The devil wears prada," antwoord André.
"Meneer is reg," giggel sy en vat n marshmallow om te braai.
"Okay. Probeer die een," lag André en raak aan die staar na die vuur. "Tonight will be the night. That I will fall for you over again. Don't make me change my mind. Or I won't live to see another day. I swear it's true. Because a girl like you is impossible to find. You're impossible to find."
"Fall for you," giggel Leendra. "Ek dink dis Secondhand serenade."
"Slim," lag André. Hy kyk na Anelle toe weer na Leendra.
"Acapella, meisies teen groepe, college en..."
"Pitch perfect," reageer Anelle dadelik.
"Ja. Mamma se beurt," giggel Leendra vir haar ma.
"Eerste Britse vroue minister?"
Doodse stilte. Sy kyk na André wat haar n groot glimlag gee.
"Margaret Thatcher."
Sy knik met n glimlag.
"You thrill me, you delight me. You please me, you excite me. You're something I'd been pleading for. I love you, I adore you. I lay my life before you. I'll have you want me more and more. And finally it seems my lonely days are through. I've been waiting for you," spreuk André die woorde en kyk na Leendra wat nou eers sit en dink.
"I've been waiting for you," glimlag Anelle en kry hulle aandag. Sy gee n klein giggel. "Abba, 80's groep. Vier lede, Agnetha Faltskog, Bjorn Alveaus, Benny Anderson en Anni-Frid Lyngstad. Gestig, 1974. Wenners in die Eurovision liedjie wedstryd met Waterloo. Laaste opvoering was in 1986."
André gee haar n groot glimlag en raak aan haar gesig.
"Ek was n creepy ABBA-fan in my jonger dae," fluister sy. Hy gee haar n soen en kyk weer op na Leendra. Sy gee hulle n klein glimlag en eet haar marshmallow.
"So, gaan julle uit?" Vra sy hulle. Anelle kyk na André wat haar n glimlag gee en na Leendra kyk.
"Ons gaan nog by groter dinge uitkom," glimlag André vir haar. Sy kyk na hom met n snaakse uitdrukking. Hy skyf oor na sy kniee en kyk na Anelle wat hom n vreemde kyk gee.
"Soek my deur aseblief," se hy en maak sy arms oop. Anelle gee n giggel na Leendra en skyf nader. Sy begin in sy baadjie se sakke krap maar kry niks. Sy beweeg af na sy broek se sakke en kry ook niks.
"Dis nie klaar nie," keer hy haar. Sy rol haar oë laggend en soek verder aan. Sy druk haar hande agter sy rug in. Daar is n ring wat hang aan n tou.
"Het jy dit?" Vra hy.
"Ja," reageer sy opgewonde.
"Jy moet die knoop los maak. Jy mag dit nie breuk nie," fluister hy. Sy gee hom n wulpse glimlag en vroetel rond met haar vingers. Sy haal dit uit en sien dat dit n doodnormale ring is. "N beloftes-ring."
Sy gee hom n glimlag wat dit aan haar trou vinger sit.
"Anelle," sy kyk na hom wat haar hande vat. "Met hierdie ring belowe ek dat ek jou soos goud op my hande sal dra, altyd daar wees vir jou en Leendra, jou nooit sal seer maak of jou ongemaklik sal laat voel nie. Jou alles te gee wat jy wil he en ek bedoel ALLES. Om myself net met jou te deel en eendag...jou te vra om ket my te trou."
"Dankie," fluister sy saggies met tranr in haar oë en gee hom n druk en n soen. Leendra gee haar ma n trotse glimlag en klap haar handjies.

You've reached the end of published parts.

⏰ Last updated: Jun 08, 2020 ⏰

Add this story to your Library to get notified about new parts!

Ware Liefde (Afrikaans) Where stories live. Discover now