Ware liefde 11

9 1 0
                                    

Anelle loop in haar kamer in en maak haar deur toe agter haar. Sy draai om en kyk na Andre wat ook daar staan en na haar kyk. Hy haal senuweagtig asem en kyk oor haar lang rok en weer na haar.
"Wel, ons gaan n kamer moet deel." Steur sy die stilte en sit haar hande langs haar op haar sye. "Jy kan later uitglip na die ander gastekamer as jy nie hier wil slaap nie."
Voor sy tot drie kon tel, beweeg hy vinnig voorentoe na haar en slaan sy lippe neer op hare. Sy skrik haarself yskoud en hou haar hande op. Hy gryp haar hande en druk haar vas teen die muur. Sy soen terug en voel die hitte van sy liggaam teen hare. Sy gee n moun wat maak dat hy sy tong in haar mond forseer. Die moun wat sy gegee het, het so desperaat geklink en plesierig. Hy staan styf teen haar en vryf sy hande van haar hande af, oor haar borste, af by haar heupe waar hy haar rok begin bymekaar maak.
"Weet jy hoe lank het ek nou al hiervoor gewag?" Vra hy in n soenerige by en tel haar op. Sy gooi haar bene om sy lyf en hou hom vas om sy nek.
"Seker nie so lank soos ek nie." Antwoord sy terug met n giggel.
Hy gaan le haar neer op die bed en rus tessun haar bene wat sy om sy lyf vas knyp. Hy lig sy liggaam op en trek sy hemp uit. Benoud en uit asem vryf Anelle haar hande oor sy maag na sy bors. Hy sak weer af en soen haar verder aan.
"Leentjies is waker," fluister sy uit asem. Hy kyk na haar en gee haar n glimlag. "My ouers is net hier langs ons."
"Niks gaan gebeur nie," lag hy sag en raak aan haar gesig. "Ek respekteer jou liggaam, Anelle. Ek is lief vir jou."
"En ek vir jou," glimlag sy met trane in haar oë. Sy kyk af en weer na hom met n trotse glimlag. "André, wil jy..."
Hy kyk af en weer na haar. Sy byt haar onderlip en vryf haar hand oor sy bors wat ruk deur sy hartklop.
Hy gee haar n sagte soen op die lippe en wieg so bietjie rond. Sy maak haar bene los om sy lyf en maak sy broek los. Hy kyk ook af na sy broek toe weer na haar. Hy beweeg weg en trek haar onderbroekie uit. Sy kyk skamerig na hom wat voorentoe le en sy broek ook af trek.
"Keer my," fluister hy en vryf sy hand oor haar bruin gebrande bene. "Keer my as ek moet ophou."
Sy knik en rus haar arms langs haar. Hy beweeg sy lyf versigtig voorentoe. Sy druk haar hande in twee vuiste. Hy rus sy gesig in haar nek. Hy beweeg stadig agter toe en weer voorentoe. Haar mond gaan oop. Sy kyk met n seer reaksie op haar gesig oor sy skouer na die dak. Hy druk sy lyf voorentoe opsoek na haar siel.
"Ah," sy maak haar oë styf toe. "Dis diep."
"Jammer," fluister hy en kyk na haar.
"Nee," sy gryp hom en soen hom. "Moenie jammer se nie. Gaan aan."
Hy gryp haar hande en laat hulle vingers vleg. Hy gaan agtertoe en weer voorentoe. Hy sit sy gesig in haar nek en beweeg sy lyf aan. Sy druk sy hand net so styf soos hy hare druk. Hy beweeg vinniger en kyk na haar. Trane kruip uit haar oë uit. Hy hou stil en raak aan haar gesig.
"Is jy okay?" Vra hy bekommerd.
"Ja," knik sy. Sy kyk langs haar na die kussing toe weer na hom. Hy trek die kussing nader. Sy lig haar lyf op. Hy sit dit onder haar boude en raak aan haar bors. Hy soek saggies en beweeg sy onderlyf voorentoe. Sy haal hard asem in en gryp sy arms. Hy le voorentoe op haar en begin stadig weer vinnig beweeg. Hy knyp sy oë styf toe en beweeg vinniger. Hy ruk voorentoe en weer agter toe.
"Ah," sy druk sy skouer onder haar ken vas en gryp hom om sy nek. Hy beweeg sy onderlyf desperaat voorentoe en agter toe in n sirkel. "Ha."
Sy druk haar lyf op en hou hom styf vas. Hy ontspan en haal vinnig asem in haar nek. Hulle kan mekaar se hartklop deur mekaar se bors voel bars. Hy kyk na haar wat na hom ook kyk. Hulle lag saggies. Hy beweeg sy lyf weg van haar af en rus weer teen haar liggaam.

Ware Liefde (Afrikaans) Where stories live. Discover now