Ware Liefde 07

34 2 0
                                    

Anelle loop in haar kombuis rond, net klaar skoon gemaak, toe lui haar voordeur se klokkie. Sy loop na haar voordeur en maak oop. Verras kyk sy na Amdre wat n bottel wyn uithou na haar.
"Jyt tog nie gedink jy gaan die heel aand alleen spandeer nie, het jy?" Vra hy tergend en stap in toe sy uit die pad skyf met bloedrooi wange en hom laat in kom.

"Dis net, sy het nooit met n pa groot gewor nie en ek wil nie he sy moet haar kinders ook eendag alleen groot maak nie." Praat Anelle haar hart uit. Sy is nie dronk nie, maar ook nie nigter nie. Andre kyk bekommerd na haar en raak saggies aan haar hand.
"Anelle, hoekom voel dit vir my asof jy n rede het hoekom jy so baie kerels gehad het?" Vra Andre en skryf nader aan haar. Sy sit net langs hom, maar vir hom voel sy so ver.
"Ek het." Knik sy en kyk skamerig af. Sy kyk weer op na hom en sug hard. "Ek...my ouers het maar al die tyd gesê ek is n slet. Ek sal nie daarteen stry nie, maar wat hulle nooit geweet het nie, is hoekom ek een was."
Sy kyk met trane in haar oë af na naar skoot en toe weer op na hom.
"Ek het dit verwerk." Begin sy snik. Sy sit haar hand onder haar neus. Toe sy dit weg neem, kyk sy na hom met oë vol trane. Sy staan op en kyk weg van hom af. "Niemand wou my glo nie. Almal het gedink ek is net opsoek na bietjie aandag. Hoe kan n kind oor so iets lieg? Hoe kan sulke ouers nie hulle kind glo nie. My ma se presiesse woorde was, 'dis nie verkragting as jy jou bene oop maak nie' en...ek was toe opsoek na bietjie aandag toe gaan soek ek dit net op die verkeerde manier."
"Anelle..." Andre staan op en kyk met hartseer oë na haar. Sy kyk na hom en bars uit met trane. Hy le sy arms neer om haar lyf en gee haar n lang drukkie waarvoor sy so lank gesoek het. "Dis oukei. Huil maar. Ek glo jou."
Sy hou hom styf om die nek en grawe haar gesig in sy nek. Die temperature van hulle liggame pers saam. Sy voel warm en veilig. Hy voel in beheer en verlief. Hy rus sy wang op haar hare en le n soen saggies opnhaar voorkop. Sy kyk op na hom en rus haar regter hand op sy wang.
"Dankie vir alles Andre. Jy het geen idee hoe dankbaar ek is nie." Fluister sy en laat gaan hom weer. Sy gryp haar sitplek selfde as hy en begin aan drink.

Dit het nie eens een of twee ure gevat nie toe was sy weg. Dis duidelik dat sy nie n drinker is nie. Andre dra haar op haar slaapkamer. Hy lyk beïndruk toe hy sien hoe pragtig haar kamer lyk. Dis nie dogtertjieagtig nie en ook nie ou-mensagtig nie. Dis modern and net perfek. Hy le haar neer in haar bed en kyk na haar wat n moun gee en sy arm gryp.
"Slaap hier." Smeek sy en vat aan sy bors. "Aseblief."
Hy gee n glimlag en trek haar rok vir haar uit. Hy probeer nie staar nie, maar kan nie help om te wonder hoe sy nog alles so in beheer kan het met haar lyf en al nie.
Sy gryp hom aan sy hemp en trek hom nader aan hom. Hy val regoor haar en met wye oe kyk hy na haar wat sommer sy klere vir hom ook wil uit trek.
"Dis nie elke dag dat n aantreklike L.O onderwyser in my bed kom nie." Moun sy en begin lag toe hy dadelik op staan en sy klere weer vas maak. Hy kyk geskok na haar en probeer haar in die bed kry. Na n gestoeiery raak sy aan die slaap. Hy sit langs haar en raak saggies aan haar wang. Haar lippe lyk so sag. As sy tot dronk is, lyk sy nogsteeds aantreklik. As sy slaap, lyk sy sos n prinses.
Hy le n sagte soen neer op haar lippe voor hy opstaan en uit stap.

Ware Liefde (Afrikaans) Where stories live. Discover now