Anelle word waker, heel deur die blare. Sy kyk rondom haar en toe onder die komberse. Dis toe sy besef het waarin sy aan die slaap geraak het. Sy kyk weer rond en probeer seker maak dat alles nog in orde is. Sy sal mos nie terug gaan na haar ouself en n skelmpie in haar kamer prop nie, sal sy?
"Jy is waker."
Sy kyk geskok na Andre wat ingestap kom. Wel, hy lyk nog netjies. Hy kan haar nie so sien nie. Dalk het hy vroeg opgestaan en gegaan. Sy moet weet.
"Andre, het ons twee...?" Beduie sy na hom en haar
"Nee, jy het bietjie dronk geraak. Ek het nie." Antwoord hy en gaan sit langs haar.
"Ek praat van iets anders."
Hy voel haar voorkop en skud sy kop.
"Nee, ons het nie." Beantwoord hy en raak met die agterkant van sy hand onder haar ken. "Jy is kookwarm my blom."
"Andre, hoekom is ek dan uit my klere uit?" Vra sy weer, maar dit lyk of hy die vraag wil vermy. Sy hou die kombers stywer om haar lyf en gee hom n kwaai kyk. "Andre?"
"Ek het jou net uit die rok uitgetrek sodat jy gemaklik kan slaap." Beantwoord hy uiteindelik. Hy kyk bloosend af toe sy hom n tergende glimlag gee en self van kleur verander.
"Wat het jy alles gesien?" Vra sy skamerig en kyk af om oog kontak te vermy.
"Ek het nie gestaar nie, ek belowe."
Hy kyk na haar wat ook na hom kyk. Sy het nog n vraag, jy kan dit sien.
"Ek dink ek gaan nog so rukkie le, mind om my te join?" Vra sy en raak met haar hand aan sy hand wat langs haar gerus het.
"Aseblief."
Hy hardloop laggend na die anderkant van die bed. Eers gaan sy skoene, toe klim hy in. Anelle le terug onder die komberse in vryf haar hare agter toe.
"Hoe voel jy?" Vra Andre en skyf gemaklik agter haar rug in.
"Ek sit met n aaklige hoofpyn." Reageer sy en draai haar rug na hom.
"Ek sal vir jou n pynpil kry as jy weer waker word." Fluister hy in haar oor.
"Dankie." Moun sy en maak haar oe toe. Hy le weer terug agter haar en vryf haar hare weg van sy gesig af. "As jy my wil vas hou sal jy dit ordentlik moet doen."
N groot glimlag versmoor sy lippe. Hy skyf nader aan haar en gooi sy arm om haar. Haar lyf is vuurwarm teen syne. Sy hart klop al vinniger toe sy punte van sy vingers aan haar maag se sagte warm vel raak. Hy le sy hand plat op haar maag en maak sy oe toe.
Anelle le lekker gemaklik in haar posisie. Sy maak haar oe oop en rus haar arm op syne wat om haar lyf is.
Kan dit nie elke dag se ding wees nie? Wonder sy.
Sy weet nie of sy moet dieper na hom skyf of voorentoe nie, maar sy weet dat haar bewegings n invloed gaan het op hom.
"Slaap jy?" Vra sy en kyk na hom agter haar.
"Nee." Antwoord hy en kyk ook na haar.
Sy draai na haar rug en gooi albei haar bene oor sy bene wat in hare gebuig was.
"Dalk kan ons maarnet le en gesels." Glimlag sy.
"Goed dan." Stem Andre in.
Sy gee n groot glimlag en raak met haar hand onder sy ken.
"Hoekom is iemand soos jy single?" Help sy om te vra.
"Wel, ek het dieselfde gewonder oor jou mevrou Erasmus." Beantwoord hy en druk sy ander arm wat nie op haar lyf is nie, onder haar nek in.
"Ek is mejuffrou." Giggel sy en rus haar hand op sy skouer.
"Nie as jy met my gaan trou nie." Vang hy haar omkant.
"Wat?" Gly soos seep uit haar mond uit.
"Jam..." Hy wou nog onverskoning vra maar voor hy kon keer draai sy heeltemal na hom. Sy druk sy skouer agter toe dat hy op sy rug kan le. Sy gaan sit op hom soos twee verliefdes sou. Hy kyk geskok na haar en vergeet om die res van sy woorde uit sy mond te kan trek.
"Jyt gese trou." Keer sy hom. Sy le voorentoe oor hom. N bietjie onseker le hy sy hande neer op haar bo bene en knik.
"Ja, ek het gese trou." Antwoord hy en gee n harde sug om die skok te verminder. "Anelle, ek gaan eerlik wees met jou. Ek het regtig nooit gedink ek sal verl..."
Net toe hy haar wou vertel begin haar foon lui. Sy gryp haar foon en antwoord dit.
"Hallo?" Haar oe strek wawyd oop. "Ek is nou daar."
Sy gooi die foon neer op haar bedkassie en kyk na Andre wat haar n wonderende kyk gee.
"Ek is laat vir die hofsaak." Antwoord sy en spring op. Sonder enige skaam oor haar kleredrag, hardloop sy kas toe om vir haar klere uit te kry. "Kan jy dadelik weer oorkom as ek terug is? Ek behoort vandag te eindig met die hofsaak."
"Geen probleem." Reager hy en klim stadig uit die komberse uit. Met n klein probleempie stap hy stadig uit haar kamer uit. "Ek sien jou vanaand. Sterkte met vandag."
"Dankie."
YOU ARE READING
Ware Liefde (Afrikaans)
RomanceLeendra en haar Ma, Anelle het nuut ingetrek in die dorp en raak vinnig tuis. Leendra se doelwit is om raak gesien te word maar voel skaam omdat haar pa nie teenwoordig in haar lewe is nie...