Hoofstuk 12-Einde

73 10 9
                                    
Alex is senuweeagtig, hy kan nie glo hy staan hier en wag vir sy bruid nie. Alles voel so onwerklik, hy kan nie wag om haar te sien nie en ook nie om haar gesig vanaand by die huis te sien nie. Gelukkig het Wilhelm en Finn self besluit om die nag by Ayla en Björn te gaan oorslaap, kastig om bietjie tyd saam met oom Zander en tannie Suna deur te bring. Hulle sien hulle mos maar min. Nie dat hy omgee nie, hy is eintlik bly hy en Itha gaan heeltemal alleen in die huis wees. Björn glimlag onderlangs, hy weet presies wat nou in daardie ouboet van hom se kop omgaan. Hy kyk na Finn en Wilhelm en sien hoe die twee ook onderlangs lag en aan mekaar stamp. Hulle twee is onmoontlik, amper soos 'n tweeling al verskil hulle omtrent 4 jaar. Hy hoop nie hulle beplan nou weer een of ander onmoontlikheid nie. Genade tog Finn is al eerstejaar onderwysstudent en net so oud soos Itha en Ayla, hy behoort by die tyd minder kattekwaad aan te jaag en die verantwoordelike een te wees. Die troumars speel en Ayla wat strooimeisie is vir Itha kom in en gaan staan op haar plek en dan verskyn Itha en oom Klaus in die kerkdeur en jy kan hoor hoe almal asems skerp intrek. Björn kyk vinnig na Alex en sien sy broer se skaapagtige uitdrukking op sy gesig en sy oop mond. Ja nee, klein Itha het meer as een persoon uitgeboul vandag.

Hoppla! Dieses Bild entspricht nicht unseren inhaltlichen Richtlinien. Um mit dem Veröffentlichen fortfahren zu können, entferne es bitte oder lade ein anderes Bild hoch.

Adendorpers boek1 Vrou so na my hartWo Geschichten leben. Entdecke jetzt