Hoofstuk drie
Aaron versnel sy drafpas,sweet teen sy wenkbroue.
Sy tree nie voorbehoud!Sy hart kloppend teen sy borskas, hygend na asem.
Hortend teen sy wegvlug,sweet teen sy wenkbrou...
Trane vloei ongehinderd teen sy vlammend wange.Die weerlose gevoel laat hom verlate!
Sy verstand ineengekrimp,
Waarom moes die Liefde so ongevraagd in sy binneste kom nestel,sy hart en siel ontbloot!Nie die band van liefde tussen broer en suster,maar die rou skor emosies, van n man en vrou,
Ontluikend met sy waak?Soos n roos wat oopkelk, hunker na somers reen.
Haar Beskermheer,sy vlerke om haar toevou.
Lief en leed wil deel!Anna sit op die hooibaal,probeer sy optrede verstaan.
Soms soos n kind sonder heenkome.Was hy skaam vir haar?
Hul het n paar keer gesels, maar dan paronois geword oor haar vader se konsepsie wit end bruin nie saammeng nie.
Soos vonkeldoos en vuur?Hoe graag sou sy vriende met hom wou wees, haar vrese met hom deel?
Die verlatenheid en seer in sy gemoed kon wegneem.
Die vensters van sy siel onversluierd, sy donkerbruin OE sien opvlam.Glinster diamant!
Onverbergde emosie...
Hittig teen sy aanslae..........

YOU ARE READING
Verbode Liefde
RandomN verhaal geset in die Apartheids jare. Konflik en rassehaat. Onkonversieele verhoudings tussen wit en bruin. Rasse skrede . Sal wit en bruin verhoudings kan saamsloer? Die ewige strydbyl begrawe. Liefde tussen mense kan seevier? Saamgesnoer deur...