Hoofstuk vier
Kobus dwaal deur die netjiese tuin,Lafras se handewerk,
Hier en daar kelk n spierwit roos oop.
Die reuk van laventel hang swaar in die briesie wat oor dit waai.Sy hande bewe liggies, sy mond kurkdroog, keer terug kabinet toe vir n lafernis, n sopie gin met lemoensap.
Sy vroee oggend roetine.
Hy ledig die inhoud met een teug,skink nog een.Anna verstar,skiet n smeekgebedjie op na Bo.
"Paps?" N radelose smeking in haar stem.
"Ja Anna!" Blaf by kortaf.
Haar lip begin saggies bewe, byt terug haar woorde.Angstig draai sy verbouereerd om, storm by die leefvertrek uit.
Die Vader behoed en bewaar hul!Die demoon is op die rondloop,opsoek na sy onskuldige prooi.
Vloekwoorde bars oor sy lippe.
Het jul nie donnerse werk nie ?!verskree hy die werkers.
Antoginisme in sy bulderende stem.Lafras weet in sy gemoed, hier kom weer moeilikheid.
Sal hy hom verset?Aaron bekommer hom oor Anna en haar moeder,weg moet hul van die plaas en sy vurige humeur.
Telkemale die aanrandings aanskou!
Mevrou gesoebat om weg te gaan.
Veilige hawe omskep vir haar en Anna!Was dit haar trots wat haar weerhou het,of haar Eed om Getrou aan hom te wees?
Kobus storm op die fris geboue man af,sy gesig vertrek van onbeheerste woede,spatsels rooi omboord sy wange.
Lafras tree vorentoe,sy Groot vuiste gebal.
"Meneer!" skree hy ,woede in sy stem.
"Vandag donner ons mekaar!"Die plaaswerkers het almal saam gedrom.
Dreunsang onder mekaar.
Helder oranje vlamme, brandend in n konka.Kobus probeer die genadelose hou afweer, maar te vergeefs.
Bloed spuit teen sy lip af,vee dit met die agterkant van sy hand af.Buite homself,tree by opeens vorentoe, n vuis stuit sy houe!
Kobus val siederend teen die grond, sy klere en gesig bedek met stof."Trap van my bliksemse plaas af!"kryt hy dit uit.
Die dreunsang het verflou,almal keer hom die rug toe,
party skud hul kop en lag hom openlik uit.Filemon reik sy hand uit,lei hom na die badkamer.
Anna sit besluiteloos, haar vergeelde tas voor haar oopgesprei,trane wel op, n snik verlaat haar tenger liggaam.Aaron kelk haar gesig in sy hande.
"Anna,asseblief maak gou!"
Saam boender hul klere in die verslete tas,sluip buiten toe.
Anna sal voortaan by Tant Truia tuisgaan.Veilig beskut van die onluste.
Buite heers n plofbare situasie, werkers kom in opstand.
Die reuk van rook,hang swaar in die lug.Anna sit styf vasgeklem teen die deur van die ou afgeleefde bakkie.
Gemoedelik le hy sy hand teen hare.Onrusbarend haar hart en gemoed......
Teer neem hy haar by die boarms, lei haar na die deur van die houthut,
Binne brand n flou lig van n kers, n bokvel op die vloer.
N dubbelbed aan die verkantse geskilferde muur.Aaron le haar saggies neer,sy donker oe hou haar gevange.
Haar grougroen oe,wyd en mistig.Sy lang vingers gevleg in die langblonde hare.
Sy mond raak vlugtig teen haar nek, voel die warm holte.
Haar sagte parfuum,sprei teen sy mond.
Anna trek hom stywer teen haar aan,honger na sy liggaamshitte.
Stadig en onbeholpe lomp vingers,ontknoop hy die sysag wit bloes.Sy asem hortend,prewel haar naam.
Anna se hande gly oor sy hemp,
Haar kop teen sy bors gedruk,sy onredige hartklop speel teen haar oor.
Saligheid spoel oor haar…....Anna kan nie meer haar gevoelens bedwing nie.
Sy liggaam en sy soene ontketting wilde passie,maak haar roekeloos!Sy volg sy ritme, haar hande verstringel in syne.
Saggies kreun sy,die pyn wat dit saambring.Anna voel asof sy bedwelmd is,geen terugdraai nie.
N maalkolk in haar smeulende binneste.
Saam word hul een....Later.......
Uitgeput,oorval n diepe rustige slaap hul.
Samesyn sooo soet!
YOU ARE READING
Verbode Liefde
RandomN verhaal geset in die Apartheids jare. Konflik en rassehaat. Onkonversieele verhoudings tussen wit en bruin. Rasse skrede . Sal wit en bruin verhoudings kan saamsloer? Die ewige strydbyl begrawe. Liefde tussen mense kan seevier? Saamgesnoer deur...