verbode liefde

21 1 0
                                    

Hoofstuk agt.......

Kobus drentel deur die verlate stil huis,
Sy eens pragtige vrou, ineen gekrimp,oe diep ingesink, swart kringe saamgepiets onder die eers helderblou oe.
Verwyt gesetel, diep, sy naam n skeldnaam.

Sy hands vergryp die kristal glas met die donkerbruin vloeistof,kletter dan teen die klip plavleisel, die klank van gesplete glass weergalm deur die nagstilte.
Anna!
Waarom het sy hom aan homself oorgelaat?
Madel het hy al lankal verloor, n verlore skim wat volg?

Die soet vloeistof brand sy keel, ledig die inhoud met een teug!
N wrang nasmaak in sy mond.

Madel, woordeloos, die skim wat nooit praat,
Haar spierwit naggewaad, omkelk die tenger liggaam.

Blindelings keer hy buitentoe,die bottel teen sy mond.

Sy sorge te verdrink, die bloedrooi draak verslind!

Sy hande bewe liggies,die sigaret verslete teen sy mond.

Angstig,onrusbarend sy soeke na sy Vredes!
Kobus verlaat hom op sy spoor, verwyder hom na die perdestalle.

Stadig gly sy hande oor die sysagte maanhare, n tere liefkosings beding.

Saggies runnik Vlam, vlei hom teen hom aan.

Gebare mensetaal......

Kobus plak hom neer op die hooibaal, steek n sigaret aan,
trek diep teue in sy longe.

Sy kop omlaag gevou,
Die perd runnik verwoed, kap met sy pote in die lug,
Rook en vlamme versier warm rooi gloede,verpletterend in sy waak!



Verbode LiefdeOù les histoires vivent. Découvrez maintenant