Hoofstuk nege
Filemon gewaar die rook borrelend.
Haas vorentoe met emmer's water, Lafras besprinkel sy klere met water,veg onverpoos teen die vlamme.
Beur vorentoe,beradend teen die vlamme,
Vasberadenheid brand diep teen sy bors.Kobus le ongeroerd, sy gesig swart van die rook.
Sy arms slap teen sy liggaam.Met een beweging lig hy die stewig geboue man, dra hom na buite.
Onverpoos sukkel die werkers om die vlamme te blus.Stadig bring die bewende hand, die flessie met water na die geswolle lippe,trane biegel oor die man se verweerde wange.
Prewel n gebed na Bo......Was sy werkgewer Dan nie in tyd van nood, hom goedgesind,die nag toe Saartjie se eersgeborene so ontydig weggeneem is nie?
Sal banded saamgesmee word?
Tye van vergelding tot as sneuwel?Binne is dit vriesend.
N beklemming teen die gewinterede hart,
Eensaam en alleen le die grys hoof, van sy geliefde, die marteling van die Doodsengel op haar bleek gelaat.Haar hande saamgevleg in haar laaste uur.
Asof biddend na haar Verlosser gekeer.
Smekend droefheid,die grou oe pleitend vir hulp gekeer,
Die mond vertrek in ellendige onnaakbare pyn....Lafras keer die koue spierwit laken na bo, versluit die oop oe,starend na die geelbevlekte plafon.
N gebed prewel deur die neuwels van onbekeerbare trane...
Bedek die gryse hoof...
Haar reis na die hiernamaals,
Voltooi.....
Verlossing van haar eensaam pyn.Haar hunkering na haar verlore kind....
Verlaat in haar liefde?
Sielestryd teen mag en pyn.....
YOU ARE READING
Verbode Liefde
RandomN verhaal geset in die Apartheids jare. Konflik en rassehaat. Onkonversieele verhoudings tussen wit en bruin. Rasse skrede . Sal wit en bruin verhoudings kan saamsloer? Die ewige strydbyl begrawe. Liefde tussen mense kan seevier? Saamgesnoer deur...