Hoofstuk elf....
Aaron....
Dink sy nog aan my, die samesyn so soet?
Waarom verlang en hunker my eensame hart na haar!Die saamwees n liefdeslied, toegekelk met verlore tyd.
Hoe sal my hart dan juig!
Verlore droom bewaar..
Die spieelbeeld in haar oe, weerspeel haar diep gemoed.
Klokhelder is haar lag,
N druppel somereen,waarom is dit oor die nooi waaroor my hart sal ween..
Trane kan ek nie verberg, die letsels wat ons dra.Waarom sal my hart my siel verraai?
Die waarheid nie verdraai.
Dwalend teen my hoof!
YOU ARE READING
Verbode Liefde
RandomN verhaal geset in die Apartheids jare. Konflik en rassehaat. Onkonversieele verhoudings tussen wit en bruin. Rasse skrede . Sal wit en bruin verhoudings kan saamsloer? Die ewige strydbyl begrawe. Liefde tussen mense kan seevier? Saamgesnoer deur...