verbode liefde

11 0 0
                                    

Hoofstuk tien

Dae, word weke, Kobus veg n bitter stryd.
Gekoppel aan n ventilator, die veglus,asof nie vir hom beskore.
Angswekende noodkrete verhewig tot donker demone wat sy onderbewussyn kelder.

Madel rus sag, onder die ou eikeboom, skadu vir n rustend hoof.
Tant Truia en Anna, n korstonde tyd verleen.

Die eensame verlate, kerkhofie, die graf versier met bossies madeliefies.
Haar moeder se gunsteling kleur.

Haar gedagtes dwaal na Aaron,waar sal hy hom bevind.

Cari het haar aangedaan teen haar vasgehou, teerheid en seer in die mistig oe.
Vertroosend aan die verwese gekneusde hart...

Waarom was Aaron so afwesig in die moeilikste oomblikke,waar sy hom so nodig het, onbeholpe in haar nood?

Anna het haar vlugtig uit die voete gemaak, n rukkie by haar Vader vertoef.

Anna vryf liggies oor haar geswole buik,n ligte beweging fladder soos vlinders in haar binneste,

Sal haar Vader haar ooit vergewe,die baba erken?

Sal Aaron sy rug op haar keer?
Hoe bid sy vir verlossing van al die haat en neid!
Laatmiddag keer sy terug na Leliesfontein, weg van starende oe, haar swangerskap deeglik weggesteek onder las klere.
Haar blonde hare in n nuwe modieuse kapsel..
Sal hy haar mis,haar hart treurend met elke hartklop...

Verbode LiefdeDonde viven las historias. Descúbrelo ahora