Hoofstuk ses..
Soos seeklippies verspoel met opdrifsels van dryfhout, so voel die eensaam hart,
Gevul met pyn en smart.
Soek die blinkste perel, skitter diamant...Vlei my saggies langs jou neer.
Bemin my nog n keer!
Purper is die leed.Anna sit met die potlood, tussen haar glimwit tande, verlustig haar aan die saligheid van haar omgewing,
Tant Truia het onverstoord haar die gang gegaan, haar daaglikse roetines.Terugflits.....
Die kort afskeid, Aaron het haar vir n rukkie teen hom aangedruk,
Vlugtig teen die wang gesoen.
Het hy al van haar vergeet?
N nuwe meisie op sleeptou?Vergete hul samesyn..
Soos dorings in haar vlees..Was dit soos twee skepe wat verby mekaar seil, een koue wintersnag, gekelder deur die tyd?
Sal tyd hul weer saamvoeg,die druppels somereen, vasgevang met liefdeskus, geen enkel bitter traan?
Aaron....
Sal sy my onthou?
Die liefde en die leed.
Die sagtheid in haar oe.
Die vensters van haar siel,
Die sagte lippe wat oopkelk onder syne.Die hart wat klop teen syne, polsend is die ritme....
YOU ARE READING
Verbode Liefde
RandomN verhaal geset in die Apartheids jare. Konflik en rassehaat. Onkonversieele verhoudings tussen wit en bruin. Rasse skrede . Sal wit en bruin verhoudings kan saamsloer? Die ewige strydbyl begrawe. Liefde tussen mense kan seevier? Saamgesnoer deur...