Waar vind ek die hart se klop, onstuimig teen my Bors?.
Salig is sy aangesig,n druppel somerreen.
Waarom sal my hart so ween, oor lentes weer verspeel.Vernietig die vernyn wat sing,n lied so eindeloos!
Neem my in jou arms teer, verruil die hart se leedvermaak.
Neem ook weg die seer.
Impulsief die smagtend hart se drang,
In onmin vasgevang!Skreeuend teen die angstig siel,wat roekeloos verniel.
Vlammend, skroeiend teen die hart.
Vergeefse Liefde Brand?
YOU ARE READING
Verbode Liefde
RandomN verhaal geset in die Apartheids jare. Konflik en rassehaat. Onkonversieele verhoudings tussen wit en bruin. Rasse skrede . Sal wit en bruin verhoudings kan saamsloer? Die ewige strydbyl begrawe. Liefde tussen mense kan seevier? Saamgesnoer deur...