verbode liefde

21 0 0
                                    

Hoofstuk vyf

Anna word wakker met Aaron se arms styf om haar gekelk.
Die glinstering van haar satyn sagte been knus om hom gevou.

Saggies bevry sy haarself, van sy arms,stadig sypel die nag se gebeure terug na haar bedremmelde brein.

Haar oe afgewend, sagte los op haar wange.
Sy onthou die warm passie, die teerheid in sy stem,sy besorgdheid.

Trane wel op in haar oe, misteriues, donker.

Waarom het hy telkemale die emosies in haar ontketting?
Haar siel aan hom ontbloot?

Sal hy na die intieme daad, sy rug op haar keer, n daad van diep wellus,

Gejaagd gryp sy haar na haar klere, die reuk van sy naskeermiddel, vasgevang in elke vou.

Sy soene! N spoor van vlammend skroei!

Haar gekneusde lippe, die soet smaak van sy mond.
Soveel drif, onbloot in sy waak!
Sy hande teer, Slanke vingers strelend, saggies toegevou,

Saggies trek sy die houthut se deur op grendel, ongesteurd sy slaap,
Sy lang bene voor hom uitgestrek....
N sagte glimlag speels teen sy mondhoek.

Anna loop haar teen imand vas, skrik haar boeglam!
Wat de hel?

Cari!
"Anna?!" Wat maak jy?! kruis sy dit uit.
"Is jy van jou blerrie sinne beroof!"

N benoudheid klop teen haar keel.
N spiertjie spring teen haar mondhoek.

" Se my jul het nie, se asseblief nee!"
Anna draai haar rug op haar, haar hande bewerig, swetend teen die palms.

Woede flits in die donkerkop se oe.

"Anna jy weet mos " dark chocolate en milky bar pas nie!"
"Kan jy jouself indink, in watter gemors jy jou begewe?!"

Anna se vuiste slaan wit deur, haar naels diep in die palms ingekeep , dat dit seermaak.
Trane pers saam in die amper purper oe.

"Jy weet bleri niks nie! Hoor jy my,niks!

"Miss High and Mighty!"
Gaan kruip gat by ou Dewald!"

Anna hardloop blindelings verby haar,

Die sagte pienk ballet skoene in haar hande.....

Snikkend teen die wind,
Verwaai soos die eensame verlate emosie, wat sagkens teen haar hart kom le...

Verbode LiefdeWhere stories live. Discover now