verbode liefde

11 0 1
                                    

Hoofstuk twaalf

Anna sit en tuur oor die Klein blomtuin, die reuk van laventel stu in die_vars oggendlug..

Voels kwetter al geselsend om haar heen,
Net die stilswye van haar gekwesde hart, murmur saggies pyn...

Kobus sak sy silwerkleurige hoof, skuifel saggies nader.
Haar gedagtegang behoue, ongesteurd.....

Trane wel in die ouerige man se diepblou oe, n snik ontsnap sy bors .

Hoe alleen moes sy worstel?
Haar gemoed geleende tyd?

Stadig hurk hy voor die geboee hoof, selfs hy prewel binnemonds n gebed.
DRA dit op na die Hemel!

Sal hy sy misstappe en oortreddings vergewe word?
N nuwe liefde kweek, geluksalig in sy spoor?

Apartheids era verby.....
N nuwe lig laat sien?
Donkermaan verraad?

N spiertjie spring in sy koue wang, neem haar hoof in sy bewende hande.

"Anna?" Prewel hy saggies teen die sagte hare, n glimlaggie ontplooi sy mondhoek.
Memoirs van n klein dogtertjietyd....
Haar hare glinsterend in die goudgeel more son.....

Stadig spoel daar lewe in Anna se stille brein..

"Paps?" Uiter sy saggies, verwaardheid op haar gelaat...
Rou snikke skeur deur albei.

Krete verskeur die ligte bries, versend met die wind...
"Vergewe my een laaste maal?" Sy woorde skaars hoorbaar.

Anna nestel haar stywer in sy arms...
Nes sy kleintyd dit verleen is...

"Paps, daars iets wat ek U moet vertel!" Anna vroetel met die voue in haar pienk sjalie om haar skouers.
Sy vingers omsluit haar sagte lippe, plaas n soentjie teen haar mond....

"Anna ek weet,moenie vir Cari kwaad wees nie, die kind het goed bedoel.
Teer le hy die geskenk neer op haar skoot.

Die inhoud vir die baba......

Verbode LiefdeWhere stories live. Discover now