Deel 1: Die Leer

4 0 0
                                    


Is jy honger? Hier is baie kos.

Die storie is vertel deur Hein Klerk.

'n Engel-mens of mens-engel noem ons hom.

Laat Hein jou meer vertel van dit.

Van Loexinash en al die verskillende engele.

Van die groot gat en verbode leer.

Van alles wat jy nie verstaan nie. 


LoexinashWhere stories live. Discover now