Deel 3: Die Onbekende

2 0 0
                                    


Die onsekerheid was nog altyd daar gewees.

Ek weet dit. Ek ken die gevoel.

Maar ek sal getrou bly aan myself.

Wie ek is en wat ek doen. 

Jy sal my by die einde ontmoet. 

Ek wag daar vir jou. Ek doen.

Die onbekende roep jou naam ook nou. 

LoexinashWhere stories live. Discover now