Aan H
Ek wil verlore raak in jou berge.
Ek herleef myself hier.Daar in jou kranse,
Daar in die blou blou lug van jou oë,
Wil ek my ligbruin tekkies aantrek,
En die lig in jou verken.Ek draai my gesig na die wolke,
Ek voel die reën.
Voel jy dit ook, skat?2022/08/24
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!