Daar is geen woorde vir die hartseer leemte nie,
Geen verduidelik van die gat wat gelos gaan word nie.
My Oupa Pieter,
Hy was altyd die rots.Ons moet onthou,
Die tye wat verby is.
My Oupa Pieter,
Hy was altyd die son op 'n donker dag.In 'n lang vergete lewe ego herhinneringe,
Aandete in die tuinwoonstel,
Die vaagweg klank van sy sinusitis,
My Oupa Pieter,
Hy is 'n man wat altyd onthou sal word.As ek vandag elke oomblik kon herleef,
Sou ek meer drukkies gee,
Meer sê ons lief vir jou.
My Oupa Pieter,
Die beste man wat ek nog ooit geken het.2023/02/22
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!