Aan Vincent
As ek kon andersins droom,
My hart op 'n ander toekoms sit,
Sou ek.Maar ek het dit gesien in elke boek,
Elke storie van ware liefde en opoffering,
En ek kom myself nie inhou nie.
Ek het gevorm.Jy was die prentjie van perfeksie,
Jou vlam rooi het uit die kar gestap,
En my hart het geweet dit sal nooit weer normaal klop nie.24 jaar in my gedagtes was jy,
Elke dag 'n wonder.
En ek kan sweer iewers was daai glimlag,
Iewers was jou sagte hart,
En jou sterk arms om terug te val in.Finished: 2023/01/06
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!