Wanneer jy wegloop sal jy 'n nuwe vrede vind,
Opgebundel in al die smarte wat agter jou was.
Iewers in die truspeëltjie is 'n nuwe begin,
En die mis van die ou eindes is verskuil agter die son se skerp lig.2022/11/09
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!
Wanneer Jy Wegloop