Dit is jy.
Alles is jy.
Die vonkel in my oog.
Die geluk in my lag.Ek vind jy het in my are geklim,
My spiere, my organe,
Jy loop in my bloed,
Jy bly in my hart.Dit is altyd jy, altyd jy.
Die man van my hart,
Die liefde van my lewe,
My toekoms.09/05/2018
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!