Aan V
Vanaand het ek woorde gevind wat ek nooit weer sou voor soek nie,
Dinge gevoel wat ek lank vergeet het,
En 'n goue glinster van hoop gesien in jou oë.In die lig van 'n oorgevulde restaurant,
Het ek jou gehoor,
En gedink,
Miskien is daar iewers 'n leeftyd waarin ek nie moes wag nie.Jy was 'n lighuis in 'n donker aand,
En ek 'n boot wat teen jou rotse sou kom hawe vind.2022/11/13
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!