Toe ek jonger was,
Onthou ek soos gister.
Ons het baklei en geskree,
Maar ons sagte oomblikke sal ek virewig voor my oë sien.Jy was die eerste een wat ek in die oggend gesien het,
Die eerste een wat ek gegroet het.
My sussie,
Esteé.Ek onthou hoe ons saam op die bed gestaan het,
Wanneer 'n muis in die huis was,
Jou skree as 'n spinnekop uitkom,
Jou lag,
Jou huil.Tot my konstant nie meer daar was,
Toe gee jy my oomblikke van liefde,
Van lekker lag oor 'n koppie koffie,
My sussie,
Esteé.2022/11/14
YOU ARE READING
Die Taal Van My Geboorteland
Poetry'n Gedigte Bondel. Hierdie is my eerste probeerslag om oor Wattpad Afrikaans Gedigte te skryf! Hierdie is gemengde gedigte, en word geopdateer nes my ander boeke. Dit het Christelike gedigte ook!