"Die beste vout wat jy kan maak is uit daardie wat jy kan leer. Jou slegste voute is daardie wat jy oor en oor doen en nie uit leer nie. Jy doen dit aspris vir sekere redes. Versekerlik omdat jy dit onplesierig wil maak vir ander, jouself in n bonnel druk of omdat jy verslaaf is aan daardie slegte vout. Verslawing is die pad na jou dood. As jy verslaaf is aan dwelms, as jy verslaaf is aan eet, slaap, rook, drink en al daardie snaakse dinge, kan jy dood gaan. Jy kan doodgaan op tye wat jy dit die minste verwag." Rebecca het groen oe wat wegkruip agter brille met n swart raampie op en het baie lang reguit bruin hare. Sy is n joernalis natuurlik en het n baie sagte stem soos die van n ma. Dis sy wat voor die kamera sit en vrae gevra word. "So ja, ek het voute waaruit ek leer en waaruit ek nie wil leer nie. Ek het n verslawing aan drukkies gee, gesels en my hart oopmaak vir kinders, grootmense en diere."
"Dis baie goed. Sou jy jouself beskryf as n liefdadige mens?"
"Ja." Knik sy en raak met haar vinger punte aan haar ken. "Mens kan eintlik so se."
Haar roete terug huis toe was maar net dieselfde gewees as ooit. Dis nie iets nuuts vir haar nie. Haar seun kry haar altyd by die huis teen die tyd as sy van haar werk af kom, dorp of kinderhuis.
Vir Frank is dit n ander wereld. Hy sit tot laat middernag nog met werk. Hy is n prokureur, ongeskik, knorrig en suur. Niemand mors met Frank Swanepoel nie.
"Mevrou Visser verklaar dat haar man haar fisies aangerand het, waar was u seun op daardie oomblik?" Vra hy die verdagte wat voor in die hof sit die dag na hy so laat op was besig om die saak te probeer verwerk.
"Hy het in die kar bly sit." Reageer die verdagte en kyk met trane in haar oe rond. "Toe ek in die huis in stap toe sien ek hoe hy haar slaan."
"Het dit gelyk of sy haarself probeer beskerm, het sy terug bekly of het sy dit toegelaat?" Vra Frank en kyk op na haar met n reisende wembrou.
"Dit het gelyk of sy haarself beskerm." Beantwoord sy en kyk af na haar skoot.
Rebecca is anders as Frank. Sy is sag, vriendelik en n baie goeie persoon. Haar komunikasie met ander is goed en sy kan n gesprek bou met enige vreemdeling, ou vriend of vyand. Sy is eerlik maar as dit kom by ander mense, hou sy die manier hoe sy oor hulle dink stil om nie net jaarself te beskerm nie maar ook die drama en hoe daardie mense sal reageer.
Net na aandete, n groot gesprek met haar seun en n vliek, klim sy in die bed met haar werk en probeer aangaan. Rebecca Marais is n besige vrou nes elke ander vroue. Maar buitens dit wonder sy vreeslik baie en probeer verder dink as wat haar brein haar laat gaan.
YOU ARE READING
Begeerte aan n engel
RomanceFrank en Rebecca verongeluk teen mekaar en eindig albei op in die hospitaal. Frank was die eerste een wat by gekom het en wou die ander drywer dadelik ontmoet om jammer te se. Dis toe hy vir Rebecca ontmoet. Deur dit word hulle vriende en hy begin h...