Seksuele kontent
***
Heel op sy senuwees, stap Frank met n bos blomme na Rebecca se voordeur. Hy klop saggies en gee n groot glimlag toe die deur oop gaan."Frank?" Rebecca kyk geskok na hom en gee n groot glimlag.
"Hallo," groet hy en gee haar die blomme.
"Dankie," sy vat dit met n bloos en staan uit die pad uit. "Kom binne."
In n kort stywe slaapbroekie le Rebecca half oor Frank en kyk vliek. Sy vingers skuur op en af teen haar warm vel op haar rug.
"Dit was n goeie vliek," glimlag hy toe die vliek eindig.
"Ja, nou is dit ons beurt," glimlag sy en gaan sit op hom. "So, wat kan jy my vertel? Hoe was werk?"
"Werk was besig soos altyd," reageer hy en rug sy hande op haar boude. "Hoe was jou dag?"
"Besig," glimlag sy en raak met haar hande aan sy bors. Hy le in niks behalwe n hemp en n kort broek. "Raai met wie het ek vandag gaan koffie drink."
"Wie?" Vra hy en vryf sy vingers onder haar hemp in na haar maag.
"Anushka. Sy se jy kan nie uitgepraat kry oor my nie."
"Dis waar ja," lag hy en sit halfpad regop. Hy raak aan haar gesig en gee haar n sagte kyk. "Ek het regtig baie lief geraak vir jou, Rebecca."
"En ek vir jou," giggel sy, lig haar lyf op en soen hom. Hy beweeg oor tessun haar bene en begin uit maak met haar.
"Jy is regtig n baie aantreklike vrou," fluister hy en kyk na haar.
"Ek kom so agter," giggel sy en mik af na sy broek. Hy lag en gee haar n sagte kyk. "Jy is ook baie aantreklik Frank."
Hy soen haar op die lippe. Sy haal rukkend asem in. Hy skyf sy onderlyf saggies rond teen hare. Sy vingers toer stadig af na haar maag. Hy sit sy hand in haar broek en begin rond peuter. Sy druk haar voete teen sy bene. Hy haal sy hand uit en gryp haar bo bene. Hy beweeg sy hele lyf voorentoe en druk teen haar. Sy kyk na hom and raak aan sy wang dat hy na haar moet kyk.
"Ek is bang ek maak jou seer," fluister hy. Sy druk haar lippe op syne en trek sy broek voor af.
"Jy sal nie," fluister sy en soen hom aan. Hy doen dieselfde deur haar broekie voor af te trek wat toe effens skeur deur die proses.
N oomblik van stilte vind plaas. Rebecca kyk na die dak. N sagte geluid kom uit haar mond toe hy versigtig voorentoe beweeg. Sy druk haar vingers in sy arms. Hy rus sy gesig in haar nek. Stadig begin hy sy onderlyf agtertoe en voorentoe beweeg. Trane kruip uit Rebecca se oë. Frank kyk na haar wat na hom ook kyk. Die kyk in hulle oë is dieper.
"Is jy okay?" Vra hy en hou op om rond te beweeg.
"Ja," antwoord sy en sit haar hande op sy rug. "Gaan aan."
Hy gee haar n vet soen, gryp die matras bo haar kop en begin van vooraf weer rond beweeg.
YOU ARE READING
Begeerte aan n engel
RomanceFrank en Rebecca verongeluk teen mekaar en eindig albei op in die hospitaal. Frank was die eerste een wat by gekom het en wou die ander drywer dadelik ontmoet om jammer te se. Dis toe hy vir Rebecca ontmoet. Deur dit word hulle vriende en hy begin h...