Deel 18

7 0 0
                                    

Dis tjoep stil. Rebecca le in Frank se arms in die bad. Sy vingers vleg met hare en sy ander hand le op haar maag. Hy vryf sy vingers saggies oor en weer teen haar vel.

"Ek is bly die kinders is okay met ons," fluister Rebecca.

"Hoekom sal hulle nie wees nie?" Lag Frank saggies en vryf sy vingers oor na haar nek. "Ons is albei gelukkig."

"Ja," lag sy saggies. "Het jy geweet dat Anushka en Daniel saam in die kleuterskool?"

"Nou dat ek daaraan dink...wag, was jy nie die tanie wat haar veuters vas gemaak het nie?" Hy kyk geskok na haar wat na hom kyk en lag.

"Dis al waaraan julle my kan onthou," lag sy en draai om na haar maag. Sy trap teen die bad en skyf haar lyf verder op.

"Ja wel...behalwe vir die feit dat ek gedurig jou van agter af moes bestudeer...ek kan nie glo ek het jou mis gekyk nie," hy gee haar n vreemde kyk wat haar ken op haar hande rus wat op sy bors le. Sy kyk na hom en gee n glimlag. "Ek was so erg gefokus op my werk en enkel lewe dat dit n ongeluk gekos het om eintlik by jou uit te kom. Eerlik, ek moet erken dat ek verskriklik obsessed geraak het met jou."

"En jy besef dit nou eers?" Sy lag maarnet. Hy lag saam en vryf sy hande af teen haar rug na haar boude. "Tenminste weet ons nou dat ons n kans staan."

"Om te dink as ons saam was daardie tyd kon ons nog kinders saam he."

"Ai Frank," lag Rebecca en gee hom n soen. Sy sit terug selfde as hy wat regop sit. Hy vat haar bene en sit dit langs sy sye. Hy trek haar nader en raak aan haar gesig.

"So, is jy nogsteeds onder gewig?" Vra hy saggies en raak met sy ander hand aan haar maag. "Het daardie pille gehelp?"

"Ja. Ek is nou op my regte gewig," glimlag sy en vat die seep. Sy begin sy skouers was. "Jy is eintlik n baie romantiese man."

"Ek was nooit. Glo my," vertel hy en vat die seep. Hy besmeer in sy hande en begin by haar nek te te smeer. "Anushka se ma was nie een vir handjies vas hou of enige van hierdie dinge nie. Sy kon nooit eens regtig haar lyf vir my wys nie. Sy het gese sy soek n kind. Ekt ingestem dat ek ook een wil he. Toe dit n meisie is toe...toe los sy my met die kind en vat die pad. Dis eintlik nou die eerste keer dat ek n nakende vrou voor my sien."

"So...wat het jy met jou skooljare gedoen?" Vra sy bekommerd.

"Nee, home-schooling," reageer hy en vryf haar bors. "Universiteit is toe ek Anushka se ma ontmoet."

"Ek verstaan," glimlag sy vir hom. "Ek verstaan nou hoekom jy nie regtig aanbeweeg net nie. Weet jy wat, ek was n kinderhuis-kind. Sonder ouers. Daar was kinders wat nie regverdig gewerk het nie. Ek het n beurs gekry op skool toe gaan leer vir n joernalis. Toe kom Daniel se pa in die prentjie. So n hardwerkende ou, te besig en baie gewild onder die spul. Toe ek uiteindelik myself oorgee, gryp hy die kans en loop weg."

"Becca, nou verstaan ek ook," knik hy en gee haar n soen. Hy kyk na haar toe na haar borste. Hy begin dit versigtig was. Hy admireer die vorm van haar borste met sy hande. Hy vryf weer af na haar maag. Sy smeer die seep oor sy bors en begin hom was.

Sy skyf nader dat haar lyf teen syne vas plak. Hulle vou hulle arms om mekaar en begin mekaar se rugte was. Hy druk haar styf vas teen hom en druk sy gesig in haar nek.

Begeerte aan n engelWhere stories live. Discover now