UITEINDELIK!!!!
haha dankie dat jy die boek gelees het. Ek hoop jyt dit geniet. Daar is dalk n hele klomp spel voute, ek sal dit regmaak met tyd.
Gaan maar gerus deur my lys. Daar is nuwe Afrikaanse stories. Voel welkom om te vote, comment en my te volg vjr meer.
Liefde
♥
YOU ARE READING
Begeerte aan n engel
RomanceFrank en Rebecca verongeluk teen mekaar en eindig albei op in die hospitaal. Frank was die eerste een wat by gekom het en wou die ander drywer dadelik ontmoet om jammer te se. Dis toe hy vir Rebecca ontmoet. Deur dit word hulle vriende en hy begin h...