Deel 20

6 0 0
                                    

Rebecca haal diep asem in en uit. Sy dra n kort wit rok. Haar trou rok. Lulu en Anushka vat handjies en volg haar in die groot kerk in. Daniel kom van agter af in gestap en gee Frank n trotse kyk.

Frank staar dolverlief na Rebecca wat voor hom stop en sy hand vat.

"Welkom almal vandag by die troue van n geliefde paartjie, Rebecca Marais en Frank Swanepoel. Frank, is daar iets wat jy vir Rebecca wil se?"

"Ja, Rebecca, as kleuterskool ouers het ons verby mekaar gekyk. Ek het eintlik van n end af jou geadmireer, maar nooit werklik gedink ons sal meer as vreemdelinge word nie. Dit het n groot ongeluk gekos om ons bymekaar te bring en ek is so dankbaar daarvoor. Jy is die koningin in my sprokies verhale, die ritme van my hart, die bloed deur my are, my stem en my gees. Ek is lief vir jou."

"Rebecca, is daar enige iets wat jy vir Frank will se?"

"Frank, as n nege en dertig jarige vrou, is dit vir my n plesier om te se ek glo soos n kind in sprokies verhale waar die prins die prinses kom red. Soos Repunzle en Flynn was my tyd saam met jou n adventure. Soos die slapende prinses het jou lippe my waker gemaak. Maar soos Frank en Rebecca het jy my ware kleure na buite gebring. Met n belofte dat ons Lulu gaan saam groot maak, is daar n groot moontlikheid dat indien jy wil, ons saam n kind kan he. Soos Meryl Streep en Don Gummer hulle jongste kind gekry het toe sy twee en veertig was. Ek is lief vir jou Frank."

"Frank Swanepoel, belowe jy om Rebecca Marais lief te he, deur gesond en siek, ruikheid en armmoedigheid, deur goed en sleg totdat die dood julle skei?"

"Ja."

"Rebecca Marais, belowe jy om Frank Swanepoel lief te he, deur gesond en siek, ruikheid en armmoedigheid, deur goed en sleg totdat die dood julle skei?"

"Ja."

"Frank, jy mag maar Rebecca se ring aan sit vir haar."

N oomblik van stilte. Frank skyf die trou ring aan Rebecca se trou vinger. Dit pas perfek saam met haar diamant ring.

"Rebecca, jy mag maar Frank se ring vir hom aan sit."

Sy sit sy ring vir hom aan en gee hom n groot glimlag.

"Hiermee kondig ek af dat julle Frank en Rebecca Swanepoel is. Frank, jy mag maar jou vrou soen."

Frank gryp haar, tilt haar om en soen haar op die mond. Die gaste spring op en klap gewild hande. Sy staan regop en lag maarnet. Hy trek haar in sy arms in en hardloop uit. Hulle stop by die deur waar sy die blomme wys en dit gooi.

Daniel vang dit, gryp Anushka om die lyf en gee dit vir haar. Ieweskielik is dit asof sy nog die klein seuntjie in hom sien wat haar n blommetjie gee. Sy gee hom n glimlag en vat maarnet die blomme.

Begeerte aan n engelWhere stories live. Discover now