SEKSUELE KONTENT
***
Rebecca lag en neem n sluk van haar wyn waar sy en Frank in die restaurant sit en n romantiese ete geniet.
"Wat?" Vra sy toe sy ophou lag en besef hoe hy na haar staar.
"Ag niks," glimlag hy terug en skink vir haar nog wyn. Sy neem haar glas en vat n sluk. "So, wanneer gaan haal jy weer kinders?"
"Oormore," reageer sy en sit haar glas neer. "Weet jy hoe graag wil ek n dogtertjie he. Ek het net n seun en dis genoeg, maar ek soek net graag n dogtertje van my eie."
"Hoekom neem jy nie een aan nie?" Vra hy en tel sy glas op.
"Dan wat? Weet, ek is n regverdige mens. Wat van die ander dogtertjies en seuns?" Sy skud haar kop en kyk weg van hom af.
Hy gee n effense lag en skyf sy hand voorentoe, maar trek dit dadelik terug.
"So, is jy kla?" Vra Frank en wys die waiter om solank die invoice te bring.
"My wyn is nog nie klaar nie," giggel Rebecca en skyf dit voorentoe. "Maar ek het vereers genoeg gehad."
"Goed," knik hy en gee haar n sagte kyk. "Dankie vir die aand. Jy lyk pragtig."
Sy gee hom a glimlag, vou haar arms en kyk net na hom.
"Ek het gewag vir daardie een," fluister sy vir hom wat haar n vreemde kyk gee.
"Jy het jouself opgetof net vir my," glimlag hy en sit ook voorentoe. "Dan moet ons die res van die aand seker die moeite werd maak."
Sy giggel maarnet en staan op.
"Ek wil gou badkamer toe gaan. Wag vir my as sy die invoice bring sodat ek sommer kan betaal."
"Ek het jou genooi," keer Frank en staan ook op. "Gaan, ek sal hier reg kom."
Sy knik en gee n draf stappie badkamer toe. Hy sit weer in sy sitplek en kyk na haar handsak wat daar le. Hy sit dit regop en druk haar foon in die sakkie. Hy gee haar notaboek n snaakse kyk en haal dit uit.
Hy maak dit oop en sien dis niks behalwe beplannings en tyd skedules. Hy kyk na die fototjie op een van die blaaie. Dis die jonger weergawe van Rebecca en haar seun. Sy het baie verander. Sy het maerder geword, jonger en gelukkiger.
Hy gee die dag van die ongeluk n snaakse kyk. Sy sou hom kom ondervra het. Sy is mos n joernalis. Hy kyk onder dit. Sy moes seker terug gegaan het of dit was n spesiale dag. Daar is n sterretjie geteken.
Hy blaai om na die dag wat hulle ontmoet het. Daar is n hartjie. Hy gee n glimlag en blaai na vandag se datum."Date saam met Frank," lees hy en raak aan die ingekleurde hartjie langsaan dit. Hy maak vinnig die boek toe en sit dit in haar handsak. Die waiter sit die invoice vir hom neer op die tafel en staan weg.
"Dankie vir die aand Frank," dank Rebecca hom en staan voor haar deur. Sy vryf oor haar kaal arms en gee hom n glimlag.
"Kry jy koud?" Vra hy bekommerd oppad om sy baadjie uit te trek.
"Nee," giggel sy. Sy kyk af toe weer na hom. "Wil jy dalk in kom?"
"Ja," knik hy saggies. Sy maak die deur oop en sit die lig aan. Hy stap in, maak die deur agter hom toe en laat sy oë toer oor haar lyf. Sy dra n sagte kort swart rokkie met hak skoene.
"Ek sit vir ons die ketel aan," se sy en trek haar skoene uit oppad ketel toe. Hy trek sy baadjie uit en sit dit neer op die tafel. Sy spoel eers die ketel uit voordat sy dit aan sit.
"My dogter het eintlik die dag van die ongeluk n grap gemaak dat ek nog eendag met n joernalis sal trou," lag Frank en beweeg nader aan haar. Sy kyk na hom, lag en toe na die koppies wat sy uitgehaal het. "Los vir eers die koffie."
Sy kyk na hom toe na die ketel wat sy af skakel.
"Is iets vout?" Vra sy en draai na hom.
"Nee," hy staan nader aan haar en vat haar hand. "Ek is maarnet besig om...te val."
"Val?" Vra sy met n giggel. Hy raak saggies aan haar nek toe aan haar ken. Sy hou op lag en kyk ernstig na hom. "Frank, ek was lank terug in n verhouding en ek weet regtig niks van dit nie, so help my hiermee aseblief."
Hy lag en sit sy hand op haar heupe. Dis dunner as wat dit lyk. Hy trek haar nader aan hom en kyk diep in haar oë.
"Wees net gemaklik my lief," fluister hy. Sy gee hom n skok kyk deur die troetelnaam. Hy glimlag maarnet en beweeg stadig nader aan haar lippe. Sy kyk geskok na sy lippe toe weer na hom. Wat moet sy doen?
Sy sit haar hande op sy bors en voel sy asem in haar mond. Sy hart klop net so vinnig. Sy knyp haar oë styf toe, toe sy lippe aan hare raak. Sy soen hom terug wat haar so styf as moontlik teen hom vas hou. Hy vryf sy hande af teen haar lyf tot by haar boude waar hy haar rokkie stadig op katrol. Hy sit sy vingers in haar pantie en speel maarnet met die rekkie van dit.
"Kom ons gaan kamer toe," fluister sy en kyk na hom. "Dan le en relax ons net."
"Okay."
Hy tel haar soos n bruid op en dra haar na haar kamer. Sy lag en gryp hom om die nek. Hy le haar saggies neer op die bed en gaan le langs aan haar.
Hy skyf haar hare uit haar gesig en van haar bors af. Hy trek lyne langs die vorming van haar borstes en kyk na dit."Ek het nooit gedink ek sal aan beweeg nie," fluister hy. Sy raak aan sy gesig en soen hom weer wat haar toe terug soen. Hy sak haar rok se mou en voel hoe sy nader beweeg aan hom, haar warm lyf teen syne druk en haar been oor hom gooi.
Hy skyf sy een been in tessun haar bene en begin haar nek soen af na haar bors. Hy lig homself op toe sy haar ander been onder hom uit haal. Hy rus tessun haar bene en le n laaste soen op haar bors voordat hy sy gesig neerle op haar borstes.
"Ek ook nie," stem sy in en vryf haar vingers deur sy hare.
YOU ARE READING
Begeerte aan n engel
RomanceFrank en Rebecca verongeluk teen mekaar en eindig albei op in die hospitaal. Frank was die eerste een wat by gekom het en wou die ander drywer dadelik ontmoet om jammer te se. Dis toe hy vir Rebecca ontmoet. Deur dit word hulle vriende en hy begin h...