DAYNE
Deur Jay
Hoofstuk 3Dayne bevind hom in die derde ry van die paviljoen en bepaal sy aandag op Cole wat besig was met opwarmingsoefeninge op die veld.
Hy is besig om hom self voor te berei vir een of ander toneelstuk waarin hy ‘n atleet gaan speel, en wanneer Cole ‘n karakter speel maak hy seker hy studeer elke eienskap van die karakter.
En die enigste rede waarom Dayne vir hom sit en wag na ‘n lang dag is omdat hy baie lui is om terug flat toe te stap.
Dayne se foon maak ‘n geluid, dus ‘n boodskap van ‘n vreemde nommer. Hy maak die text oop en lees:‘Vandag het my weer herinder aan die ou dae! Ek en jy saam was magic’
Hy vang baie vinnig dat dit Katy is.
Hy het net die foon langs hom neer gesit en sy kop gehou. En dus kom Cole aangehardloop met sy kodige kort broekie wat amper sy hele maer boudtjies uit wys.
“Wat pla jou D? Ek is nou klaar dan kan ons ry!”
Dayne lug sy kop “Iemand van my verlede raak geloop vandag. En ek het per ongeluk my nommer vir haar gegee! Damn! Ek moes van beter weet. Maar maak kla my bru ek moet nog gaan study.”Cole sit sy hand op Dayne sê skouer “ Alles sal oraait wees my bru moet nie laat een mens jou dag so suur maak nie. ek dink ons kan maar gaan ek is klaar.”
Dayne het opgestaan en sy sak gevat en vir Cole kar toe agtervolg
Hy het nie op Katy se boodskap reageer nie.
Oppad na die flat het hy ook niks gepraat nie.
“Gaan ons nie takeaways kry vir vanaand nie? ek moet nog paar lyne leer vir die rol so ek gaan nie juis kans kry om te kook.” Vra Cole terwyl sy oë op die pad is.Dayne en Cole het hierdie weird broer bond tussen hulle. “bromance”
“Geen probleem solank jy betaal !”
“Altyd jy is vrek synig Dayne selfs vir jou eie mag.”Dayne het net ‘n skelme lag afgegee.
“wel jy het met die idea opgekom dus net fair as jy betaal!”
Cole het nie nog veder met Dayne probeer stry nie want hy weet hy gaan verloor.“Kan jy glo my bru een van my vriende in die klas bied my dagga aan net omdat ek sê ek slaap min.”
“Ek hoop jy het nee gesê want dus hoe mens begin verslaaf raak jy begin by waterpyp(hookah) en dan gaan jy oor na dagga en na dagga is dit mandrax en die lys gaan aan.”
Cole is baie , baie ingelig oor hierdie goed.
Dayne het sy hand op cole se skouer gesit wat besig was om te bestuur net om hom te kalmeer want Cole is besig om die bobejaan onodig agter die berg te gaan haal
“Nee man Cole! Jy weet mos ek sal nooit nie. ek het anyways gelees daai goed laat mens ‘n hartaanval of beroerte kry.”“Dus goed jy besef dit bra.!”
En dus stop hulle voor debonairs om ‘n pizza te kry. Hulle kon dit net sowel per foon bestel het maar die twee het nie lus vir hulle boeke hulle wil heel aand rond ry.
*********
Nadat Dayne en Cole by die flat aangekom het is elkeen in hulle kamer met hulle boeke op die bed.
Dayne se foon het weer afgegaan.
“Mxm wat soek die kind, ek moes nie my nommer vir haar gegee het nie! Jirri nou gaan sy nie end kry nie.”
Dayne is besig om hom te vererg.
Hy het haar boodskappe heeltyd net geblue tick. Totdat hy moeg was en net moes reply want sy is baie determined.(WhatsApp boodskappe tussen (K)aty en (D)ayne )
D – ‘wat soek jy? Katy!!!! Wat gebeur het, het gebeur!’
K- ‘Maklik vir jou om te sê ek is die een wat eendag die prys gaan moet betaal ‘
D- ‘Katy !!! Die het twee jaar terug gebeur is jy nie happy dit het gebeur?? Jy sou nou nie eens op varsity kon gewees het. Maak vrede!’
K – ‘Hoe kan ek Dayne??? Dit pla my nou al van 2015 af!!! Of course sal jy nie omgee nie, jy is dieselfde persoon wat sy family abandoned het !!! so ek verwag nie jy moet simpatiseer nie’
D – ‘ op die einde van die dag het jy ‘n keuse gehad Kay! Niemand het jou gedwing nie. EN KOM ONS los my family uit asseblief!!’
K – ‘jy gaan jou dag kry Dayne dit kan ek jou belowe!!!’
Dayne het net die laaste boodskap gelees en nie reply.
Word vervolg
NB : ek wil graag klêm toon op wat Cole gesê het . spesifiek aan jong mense stay away from ‘HOOKAH’ dit mag dalk nou heerlik gaan maar vertrou my die na gevolge gaan een of ander tyd met jou opvang in jou toekoms! Rather be save than sorry!
Geniet julle nog Dayne so ver? En waaroor FAF katy soe?
Uhmm Hier kom ‘n ding….
أنت تقرأ
DAYNE
عاطفيةDayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........