Dayne
Deur Jay
Hoofstuk 32
Erin sit en dink aan ‘n plan om Josh stil te maak sy sit in haar kantoor in haar huis sit en scroll deur haar kontak lysie.“Iemand moet my tog ‘n favour skuld”
En sy scroll en scroll totdat sy by die laaste nommer kom, maar steeds is daar niemand in haar kontak lysie wat vir haar ‘n gunsie skuld nie.
“Lyk my ek sal moet self afgaan Bloemfontein toe en self vir Joshua uit die game haal.”
Sy maak een van haar lessenaars se laai oop en haal ‘n pistol uit wat met ‘n swart lap toe gedraai is. haal die lap stadig maar seker af.“Waneer laas het ek nog vir jou gebruik ou vriend.” Maak sy ‘n opmerking terwyl sy die stof van die pistol afvee met die lap.
Dan check sy of daar nog bullets in is.
“Joshie your days are numbered, kan nie wag om begrafnis kos te eet nie” sy lag soos sy die opmerking maak.Terwyl Katy nogsteeds in die basement is vas gemaak met ‘n nat kous in haar mond.
Sy gee nie eers om wat van Katy gaan gebeur as sy Bloemfontein toe gaan môre om Josh se liggies af te switch.
*******
Dayne is baie deperaat om sy Pa dood te maak hy kon heelnag nie slaap Bobo se woorde speel in sy kom af hy wil alles los, maar dan speel die prentjie van sy Ma in die Kus weer in sy kop af en dan sien hy net rooi voor hom.“Julle het ‘n nuwe sel maat by gekry die man kan hom mos nie gedra daar ander kant”
Maak die bewaarder ‘n opmerking terwyl hy die sel van oopsluit waar Dayne en Tiger en Bobo in is.Dit is so waar Dayne se Pa. Die bewaardes wil so waar hê Dayne moet moord pleeg want hulle weet van die baklei gister in die eet saal.
“Awe my laaitie!”
“Vatsek jy!! Ek is nie jou vokken laaitie nie!”“Woah! Ouens “ Keer Bobo vir Dayne en Derek wat lyk asof hulle mekaar enige oomblik kan gryp.
“Bewaarder!! Heey vokken Bewaarder kom haal die man hier uit voor ek hom vrek maak” skud Dayne die tralies maar die bewaarder is lankal diep af in die lang gang.
“Hebra D jy maak geraas, ek het jou mos gesê ons gaan die man Dala” Tiger het onmiddelik opgestaan en na Derek se kante toe geloop.
Dayne het niks gepraat nie sy oë was dadelik groot toe hy sien Tiger wil nou vir Derek aanval.
“Heeytjy!! Wat het jy vir jouself te se ou toppie? Ek skop jou bek pap die is my sel die.”
“Heey vatsek jy man!”
En net soos blits pot Tiger vir Derek laat hy neerslaan.
“Kom bra D skop die vark.”
Dayne staan nog voor die sel deur hy dink vir ‘n oomblik. En dit is toe hy besluit om te skop, hy skop Derek al op die rubbers. Die prentjie van Kari se blou kolle op haar bo lyf speel in sy kop af soos hy skop.
Hy skop al hoe harder Derek kreen behoorlik van die pyn.
“Jy my Tannie vermoor man!!! Jou hond!!”
Tiger kry vrek lekker omdat Dayne sy Pa so met geweld skop en trap. Is net bloed wat uit Derek se mond kom.
Dus keer Bobo vir Dayne. “LOS my, my bruuuu! Die hond moet nou vrek!!”
“Naai bra D dit is nou genoeg!”
“Dus glad nie genoeg nie Bra D” maak tiger die pap dik aan die ander kant.
En dit ruk hy ‘n ou kappie(mes) uit
“Kom ons slag hom soos ‘n skaap.”
Derek begin benoud raak en smeek dan “Asseblief , asseblief”
Tiger gee dan die mes oor aan Dayne wat nou al gelos is deur Bobo
“Maak hom sat my laaitie…”
Word vervolg

ESTÁS LEYENDO
DAYNE
RomanceDayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........