DAYNE
Deur Jay
Hoofstuk 17
Dayne kry ‘n droom van Katy in die droom loop sy in die see en hy probeer agter haar hardloop, maar sy skreeu dan
“Los my uit ek wil dood soos my baba los my laat ek verdrink .”
Dayne weet nie wat om te doen nie, hy wil agter haar aan hardloop maar hy kan nie swem nie en die branders is sterk. En soos blits verdwyn Katy saam met die branders.
Hy skreeu kliphard “Nee! , Nee!”
Dus skrik hy dadelik wakker, hy is pap nat gesweat.“Dankie Here , dit was net ‘n droom” Fluister hy toe hy agterkom dat hy net gedroom het.
Hy gryp sy foon wat op die bed kassie langs hom lê om die tyd te kyk.
Hy sien dat dit 2 uur in die oggend is. Hy besluit dan om op te staan om ‘n glas water te gaan drink.
Die droom pla hom sy Ma se woorde speel in sy kop af ‘Elke droom het ‘n betekenis my kind’En hy dink by homself wat kan hierdie droom tog beteken, hy lê op sy rug die slaap is skoon weg. Al wat hy nou doen is lê en dink oor die droom. Hoekom was hy hartseer toe Katy haarself dood maak in die droom? Is dit omdat hy nog miskien lief is vir haar?.
Hy het nie nou al die antwoorde nie, en dit maak hom frustrated.
*****
Die volgende oggend in Katy en Rovida se woonstel.
Katy is vroeg besig om iets aanmekaar te slaan vir sy en Rovida.“Goodmorning Katy.”
“Môre Jy Engelse Bird.” Antwoord ‘n vroëlike Katy.“Why are you so besig so early, your usually the one that sleeps late.”
Vra Rovida terwyl sy langs Katy staan om te kyk wat sy besig is om te maak.“Kan ek nie vriendelik wees nie, you know the saying when life throws you lemons you make lemonade girl. So sit nou die kos kom nou , nou.”
“I like this Katy. You’re even glowing, so come tell Sis Ro who the guy is.”
Rovida het gaan sit aan die kombuis tafeltjie terwyl Katy opskep van die heerlike bacon en eiers wat sy gemaak het.
“Who said it was a guy?” vra Katy toe sy uiteindelik sit kans kry.“Don’t tell me your into Chicks.” Vra Rovida met kos in haar mond.
Katy het baie vinnig die vraag beantwoord, “No, No Don’t be silly wena!”
“I was about to say, should I get myself a blade to protect my virginity.”
Rovida is ‘n ane grap jas.
Die trane loop van Katy se oë af soos sy lag “Girl your something else a blade?? I can’t deal with you.”“But anyways girl vertel vir Sis Ro what is making you so happy for the nation?”
Rovida is lekker nuuskierig.
“Wel as jy moet weet , ek voel net lekker want ek gaan finally justice kry vir wat ek moes jare en jare deur maak. En alles is besig om in plek te val.”
Antwoord Katy met ‘n glimlag op haar gesig.“I’m so happy for you. You see pain isn’t forever girl.”
“Nes jy daar sê Sis Ro.”
Die tweedtjies het hulle ontbyt rustig aan tafel lag , lag en gesels, gesels klaar geëet.
Toe Katy in haar kar klim voordat sy nog kon ry bel sy haar Ma .
“Hello Mammie. Kon Mammie toe die agent ooreed om vir Cole daardie audisie te kry vrydag in Johannesburg?”
“Heey Ma se pragstuk, natuurlik hoe ken jy my? Ek is ‘n vrou van haar woord. Nou moet jy net bid hy stem in want die agent het my gebel en gesê dat hy eers seker wou maak of sy legit is, hy is nogals nie onder ‘n klip uit gebore nie, maar hy gaan gou agter kom dat alles above board is en dan my liewer Katy gaan hy nie nog twee keer dink nie. En ek laat weet jou die oomblik wanneer hy land. Maak jy net seker alles is in order vir vrydag, niks mag skeef loop nie hoor jy my anders gaan ons verniet geld spandeer op Cole se vliegkaartjies en verblyf.”
“Dis nou te baie om in te neem. Maar Ma hoef nie te worry nie, ek is gereed alles sal uitwerk, vertrou my net hierdie een keer.”
“Ek het volle vertroue in jou. Maak seker jy drink tog jou medikasie, want dit kan teen ons tel in die toekoms en dit kan ons plan lelik omver gooi.”
“Ma moet nie bekommerd wees nie ek drink my medikasie elke dag, elke dag.”“Ek moet net seker maak Katy. Jy wil nie weer opgesluit word tussen klom mense wat se koppe raas.”
“Ek verstaan Ma. Stuur vir my geld asseblief ek wil die beste lingerie gaan koop.”
“Katy jy kan nie lingerie koop nie wil jy hê ons plan moet geheel en al skeef loop?”
“Okaay Ma ons praat dan weer.”
“Reg my kind , kry genoeg rus vir die groot dag wat ons vir 2 jaar voor wag.”
“Ek maak so Ma lief vir jou.”
Erin sit dan die foon neer en Katy kyk gou net haar boodskape op whatsapp en dit besluit sy om elke boodskap wat sy vir Dayne gestuur het te delete.
Sy start toe haar kar en vertrek van haar woonstel.Word vervolg.

YOU ARE READING
DAYNE
RomanceDayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........