Dayne
Deur Jay
Hoofstuk 39Toe Cole die volgende dag sy oë oop maak toe is daar 3 polisie beamptes om hom.
Om hom weer te ondervraag.“Wat het presies gebeur vertel ons van die begin af.”
“Ek was saam met josh na sy woonstel ons moes een van ons vriende in die tronk gaan kuier het , josh wou iets vinnig by sy woonstel kry , ek sou oorspronklik in die kar sit maar het toe die toilet dringend nodig gehad en dus is ek saam met josh op na sy woonstel toe, toe ons net die deur binne kom wag ‘n vrou daar met ‘n pistool in haar hand en die res is geskiedenis ek is toe vasgemaak en sy en josh het heen en weer gebaklei oor die gun, maar haar motief was om ons altwee dood te maak sy het hom toe geskiet en later vir my ook geskiet soos julle my toon kan sien, Katy soos ek verstaan haar dogter het toe opgedag so paar uur na Josh se skietery sy het my probeer skiet maar daar was geen bullets sy het my toe gewurg maar toe haar dogter in storm het sy my gelos en die twee het dadelik geveg en soos hulle besig was het ek my probeer los maak en toe ek dit reg kry het ek haar dood gewurg. Sy was ‘n gevaar vir ons almal in die vetrek sy sou Katy ook dood maak ek het ons slegs beskerm teen haar ek het rerig en ek haat dat dit moet so ver gegaan het tot moord. Maar daai vrou sou ons dood maak sy was wreed genadeloos.”
Soos Cole die storie vertel ,begin hy besef hoekom hy dit moes doen. Dit was either hulle lewe of haar lewe.
“Dit klink soos self-defence kry vir jou ‘n prokureer net vir ingeval. Maar iemand is dood geskiet deur die slagoffer, jy het selfs ‘n skiet wond, dit sal nie moeilik wees om in die hof te bewys dat jy onskuldig is van moord nie maar nou moet ons eers prosedures volg”
Die een polisie beampte haal handcuffs uit en maak dadelik Cole se een hand aan die bed vas.
“Jy word gearesteer vir die moord op Erin Baxter, enige iets wat jy sê kan teen jou in die hof gebruik word jy het die reg tot ‘n prokureur.”
Cole antwoord dan “Ek verdien dit seker maar”
“Daar sal iemand waak oor jou hou totdat jy onslaan word en dan sal jy na die polisie selle geneem word.”
“Maar dit sal mos nie nodig wees as ek my bail betaal nie of hoe?”
wil Cole weet.“Ja Meneer”
“Okay dan julle sal van my prokureur hoor voor die dag om gaan.”
Die polisiebeampte het gegroet en na die ander kamer gegaan om Katy te ondervraag.
Sy het heelwat haar Ma se foute uitgeken selfs paar donker geheime reveal.
“Sal ek darem begrafnis toe kan gaan?”
“Ek glo min mevrou Baxter die klagtes teen jou is te kwaai jy is huidiglik ‘n bedreiging vir die samelewing”
Die dokter kom in en laat weet die polisie beamptes dat Katy onslaan word.
katy kry heelwat lekker “OOOO nou gaan ek darem in my eie bed slaap.”
“Askies mevrou Baxter jy gaan nêrens naby ‘n huis uit kom, jy gaan sommer vandag saam met ons na die polisie stasie. Jy is natuurlik geregtig op ‘n prokureur.”
“O vrek nou is ek ‘n tronkvoël! Mammie sien jy wat het jy aan my nou gedoen. Officer kan julle my net een guns doen.”
“jy gaan nie tronk toe nie jy is steeds onskuldig tot jy skuldig bevind is ons neem jou net inhegtenis totdat die hof saak voor kom of totdat jy bail kry.”
“Heey officer is jy dan stupid ek vra dan tog maar ‘n gunsie.”
“ek luister Mevrou baxter”
“Kry my tog net ‘n BLADE sodat ek my virginity in die tronk kan beskerm.”
Die dokter het net vir die polisie man gewys dat haar kop nie lekker is nie.
******
Dayne wag maar geduldig vir die hof om hom vry te spreek. Gelukkig is hy nie weer terug tronk toe gestuur nie hy was nog die heeltyd in die hospitaal. Die dae het vinnig geloop en voor hy weer vir hom bevind het sy hof saak voor gekom en die judge het al die klagtes teen hom laat wegval.Sy naam is uiteindelik weer skoon hy is nou weer Dayne Matthews ‘n beskaafde citizen.
Hy bel vir Cole om hom te kom haal maar die sê foon lui en lui net. Dayne is nog in die duister met wat gebeur het, hy bel vir Josh ook maar geen antwoord nie.
“Jisliked! Waar is die braze van my dan.” Hy het niks op hom nie eers ‘n taxi geldtjie om na die flat te gaan of iets nie niks. Dit slaan hy maar ‘n walk in die warme son. Al te bly hy is vry die son lug maak hom eers niks nie want hy was te lank opgesluit om weer buite te wees en sy Vryheid te hê voel awesome, hy loop en sing selfs.
Word vervolg

YOU ARE READING
DAYNE
RomanceDayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........