Hoofstuk 10

24 1 0
                                    

DAYNE

Deur Jay

Hoofstuk 10

“Dayne staan op my bru”
Cole maak ‘n slapende of liewer tiepende dayne wakker.

Dus vrydag oggend en hul albei het vroeg klas.

“Uhmm.. mahn los my!” mompel dayne.

Cole los hom dan en gaan kombuis toe om koffee te maak.  En dan keer hy terug na die sitkamer waar Dayne op die bank lê.

“Kom! Nou hier  is koffee jy sal beter voel”

“Jirri Cole los my uit man!”

“Kom aan Dayne ! Jy moet opstaan dus die laaste dag van die week!”

Dayne lig ook maar sy kop net sodat Cole ophou kan karing.
“Waar was ek? “ vra Dayne vir Cole lyk Cole weet waar hy was.

“Nee my bru kan jy nou vir my daai vraag vra. Jy vir my gesê jy is by die huis en toe ek hier kom is jy nie hier nie, jy kom past 8 hulle hier aan poep dronk!”

Dayne hou net sy kop en dan onthou hy waar en met wie hy was. Hy was uit saam met Josh. En het pille saam met hom gerook en dronk geraak.

Hy staan toe op en kyk vir Cole “My bru, ek is jammer ek weet nie meer wat saam met my deesdae aan gaan.”

“Jy weet as iets jou pla jy kan altyd saam met my praat!”  verseker Cole hom.

“Ek weet dit my bra! Jy is ‘n bra duisend”  hy vat toe die koffee by Cole en gaan na sy kamer om klaar te maak vir die dag.

Soos hy stort val dit hom by dat , hy vandag die gunsie vir prof Lara moet doen.
Hy draai die krane toe en vat ‘n handoek om homself af te droë, hy staan nogsteeds binne die badkamer met die handoek om sy onderlyf gedraai hy kyk op en praat dan met homself
“Aih Here wanneer gaan alles einde kry? Hoekom moet ek hierdie doen, dit walg my om met iemand te slaap wat tien keer nie my ouderdom is nie net om my eie bas te red! Maar het ek dan ‘n keuse Vader? Het ek dan een? “

Hy wag vir ‘n antwoord van bo af maar geen antwoord nie. al antwoord wat hy kry is Cole wat karing dat hy moet klaar maak want hulle gaan laat wees.
“Dayne jy het nie juis ‘n keuse nie, of jy druip of jy doen die daad toe oë en hardloop daar uit sodra dit klaar is.” Hy probeer homself oortuig in die badkamer spieel terwyl hy besig is om aan te trek.

Hy is onseker uit motor toe waar Cole al reeds sit en wag

“Jy is darem stadig vanoggend.”

“Blame jy my na gisteraand , voel ek soos ‘n hond!”

Hy klim toe in en Cole start die motor en hulle vetrek toe.
Dayne praat nie ‘n woord nie.

“Gaan jy dan nie vandag musiek speel? “ Vra Cole net om die stilte te laat verdwyn.

Dis sit Dayne sy foon in die AUX en speel die treffer “Sexual healing”

Dis ironies want hy gaan vandag sexual healing kry van ‘n ou girl.
Dit pla hom vreeslik, hy was noglanklas sexual aktief, so alles gaan deur sy gedagtes. Hy wil tog nie die Prof teleurstel nie of homself in die skande steek nie.

Hierdie keer het Cole hom nie  by die mediese hek afgelaai nie want hulle doen nie prakties op ‘n vrydag.

Die twee het mekaar gegroet en elkeen is in sy eie rigting nadat die kar parkeer is.

Dayne het vir Josh ‘n boodskap gestuur om te hoor waar hy is maar hy het laat weet dat hy nie na vandag se klasse sal kom nie.

“Great! Nou is ek nog aleen ook vir die dag!”  loop en praat hy met homself oppad na ‘n klas toe.

Die dag het so vinnig geloop toe dayne weer sy oë uit vee bevind hy hom voor Prof Lara se kantoor dus laat so al die professors is al huistoe. Hy staan eers vir ‘n rukkie daar met sy oë toe dit kom voor dat hy ‘n gebed op sê. Toe hy klaar is maak hy sy oë oop en klop aan die deur.

Dit was nie eers lank dus asof Lara aan die ander kant van die deur gestaan en wag het.
Sy het daar gestaan met ‘n baie kort rokkie wat tien tree bokant haar kniee sit.

“Ek het jou verwag Matthews! Gaan sit ek is nou by jou!”

Dayne sluk ‘n erinstige knop in sy keel af toe hy sien wat sy aan het, hy is geskrik maar tog nog lustig. En loop stadig maar seker tot die naaste stoel in haar kantoor.

Sy sluit die deur en gaan reguit na haar lessenaar en maak die laai oop om ‘n kondoom uit te haal. En dus gooi sy al die boeke en papier op haar tafel op die grond met ‘n slingse glimlag kom wys vir Prof wat jy het seuntjie.

Sy het hom nader getrek en begin soen.
“Ek soek dit rof op hierdie hout tafel wys my wie is baas Dayne…”
Sy ruk sy band van sy jeans broek af terwyl hy besig is om haar te soen. Dis  nie lank en sy trek en gooi sy T-shirt eenkant.

“Ek wil mos maar sê jy het ‘n paar spiere" sê sy terwyl sy, sy spiere vryf met haar vyf vingers.

Dayne se asem jag behoorlik want hierdie ou tannie ken haar storie.

Toe hulle klaar is soek Dayne sy klere op die grond en trek vinnig aan terwyl prof lara in haar stoel sit en smile. Haar Hare is woes. Die twee was vir meer as paar minute besig.

“Ek wil seker maak jy hou jou end van die deal? Ek wil nou dadelik sien jy gee my ‘n goeie punt sit dit somer nou op die sisteem!”

“Jy laat nie met jou mors nie nuh Matthews vir daai performance gee ek jou somer ‘n volle 80% “ Dui Lara aan met ‘n bree glimlag terwyl sy haar laptop uit haal om vir Dayne te verseker dat sy haar end of the deal hou.

Nadat sy klaar die punt verander het ,loop sy om en gee vir hom 'n laaste soen. Voordat sy die deur oop sluit sodat hy kan gaan.

“Ek hoop die is nie die laaste nie.”

Sê sy terwyl hy uit loop by die deur.

“Dit was die eerste en die laaste Prof! ek gaan nooit weer foute maak vir Prof om my te verlei!”

“Ons sal sien seuntjie!”

Word vervolg…







DAYNEWhere stories live. Discover now