Hoofstuk 19

20 1 0
                                    

DAYNE

Deur Jay

Hoofstuk 19: (Proceed with caution.  Die Hoofstuk is baie EXPLICIT)
******************

Die week het so vinnig geloop.
Cole was heelweek besig om sy sak te pak hy gaan net vir die naweek maar hy kon nie besluit wat om in te pak nie.

“Sterkte met jou audisie my bru.” Groet Dayne vir Cole.

“Dankie ek sien jou sondag oggend, en moet tog nou nie die flat omkrap nie gedra jou Bra D”
Cole is ewe hastig by die deur uit want die ubber is buite wat hom lughawe toe neem.

“Vrydag, ja wat dit gaan ‘n droë een wees sonder Cole. Ek moet maar study.”

Sit en praat Dayne aleen met homself.

Toe hy klaar geëet het staan hy op en gaan was hom, sodat hy kan kampus toe gaan.
Hy het nog nie ‘n text van Katy gekry om te laat weet hoe laat sy hom op kampus gaan ontmoet sodat hy sy notas terug kan kry.
So het die dag geloop en sy was nêrens te siene nie en sy het ook niks laat weet dus het Dayne aangeneem sy het nog nie afdrukke van die notas gemaak nie.

Hy en Josh is soos elke dag saam besig met hulle eie dingetjies alles omtrent die vrydag was normaal.

“My bru, ek sien jou maandag nuh, en study tog toets week begin amptelik maandag.” Laat weet Dayne vir Josh voordat hy af loop in die straat waar hy woon.

“Hoe ken jy my dan Bra Day? Obviously gaan ek study.”

Die twee groet mekaar en elkeen gaan sy rigting.
Toe Dayne by die woonstel arriveer, maak hy homself gemaklik op sy bed, hy wou net relax maar hy is vas aan die slaap.

Hy het vir 3 ure geslaap.
‘N klop aan die woonstel deur maak hom wakker.

“uhmpf.... Wie kan dit tog nou wees” Hy kyk die tyd op sy foon en is verbaas dat dit al half past six is.

Hy staan op loop en vryf sy oë na die deur toe, voordat hy kon oop maak vra hy eers
“Wie is daar?”

En tot sy verbasing hoor hy Katy se stem

Hy maak toe oop.
“Wat soek jy hier? En hoe weet jy waar ek bly?”

“Stop asking questions ek het jou notas gebring” sy stap in sonder dat hy haar in genooi het.
Hy staan ook maar verklaar by die deur.
“Okay, gee dan kan jy loop”
Maar sy loop reguit na die couch toe en maak haar gemaklik Dayne maak maar die deur agter hom toe want daar is ‘n windtjie wat waai.

“Kan ek vir jou Koffee maak?” vra Dayne aangesien hy sien sy sit.

“Dus nie nodig nie kom hier , ek wil jou paar goed vra oor die notas wat bietjie onduidelik is.”

“Ek luister”
Hy loop ook tot naby haar.
Sy gryp hom en soen hom behoorlik, hy wil nog weg trek maar hy het haar lippe verlang en hy begin met passie terug soen.

“Nie op die couch nie lover boy kom wys my waar jou kamer is.”

Dayne dink nie nog twee keer nie hy vat haar aan die hand en lei haar kamer toe.

Hy gooi haar op die bed en klim op haar en begin haar te soen.

“Dayne uhmm daayne uhmm daayne ek wil hê jy moet dit vir my rof gee gooi my teen die muur behandel my met geweld. Asseblief zaddy!.”  Mompel Katy.
Dit is asof iets Dayne oor vat hy begin ook wild raak met haar , hy gryp haar skouer vleisies met geweld dat sy nael merke behoorlik sit. Hy lug haar op. 
Toe hy haar klaar gelug het doen hy soos sy vra en gooi haar teen die muur laat haar rug antwoord gee terwyl sy lippe nog steeds op haar lippe is.

Hy skeer haar toppie wat sy aan het sodat net haar kaal borste voor hom kan verskyn sy het nie ‘n bra aan nie. Hy begin haar nek soen en sy moan en moan van plesier en pyn hy byt haar nek en dan sit hy haar niple in sy mond.

Hy saak stadig maar seker af soen haar nael en dan ruk hy die kort skirt wat sy aan het met geweld af met ‘n effense skeer.
Sodat net haar panty oor bly. Dit was nie lank nie toe skeer hy haar wit panty met sy tande.

Hy vryf sy hand oor haar privaat plek terwyl hy weer sy lippe op haar lippe plaas. Hy byt haar onderste lip stukkend. Sy kreeun en moan van die plesier.

Dit is nie lank en die twee begin die daad staan staan doen teen die muur sonder ‘n kondoom. Nadat hulle klaar die daad gedoen het gaan lê hulle albei naak op die bed Katy lê binne Dayne se arms.

So is Dayne  vas aan die slaap.

****
Dit was 22:00  daar was ‘n geweldige klop aan die deur.  Die klop het Dayne dadelik wakker gemaak.
Hy is nog deur die slaap. Hy voel , voel waar Katy is maar sy is nie in die bed nie hy vat sy foon om die kamer lig aan te sit.
Geen teken van Katy in die bed nie ook nie haar klere nie al wat op die vloer lê is haar geskeurde wit panty.
“Sy moes seker geloop het.” Praat hy met homself terwyl hy homself aantrek, sodat hy die deur kan gaan oop maak.

Word vervolg

Kom loer môreaand weer in om te sien wat gebeur volgende in Dayne se wêreld….
  

Wies lekker en drop 'n comment sal graag wil hooor wat julle dink.

DAYNETempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang