Hoofstuk 30

23 1 0
                                    

DAYNE
Deur Jay
Hoofstuk 30

Katy het wakker geskrik maar sy was in ‘n stoel vas gemaak en soos sy bykom kyk sy om haar en probeer haarself los te sukkel maar die riem is te styf aan haar hand vas gemaak. Dit is pik donker sy kan nie sien waar sy is nie, sy kan ook nie onthou wat met haar gebeur het nie.

Sy begin dan te skreeu “HELP!!!  Iemand help! Iemand help!!”

En dit is toe die deur oop gaan en die lig word aan gesit.

“Shut up Katy!! Vir wat maak jy so ‘n geraas?”

Katy kom dadelik agter waar sy is, by haar Ma se huis in die basement.

“Mammie, maak my tog los ek sal nie vir die polisies vertel wat het Mammie met Dayne gedoen nie, ek smeek!”

Die trane loop van Katy se oë af.

“Katy jy gaan vir paar maande net hier moet bly in daai stoel ek glo jou nie vir ‘n oomblik nie! Ek het probeer om nice met jou te wees, maar nee jy hardloop mos weer terug in daai luis gat se arms.”

“Maaaa asseblief!”

En soos sy nog smeek druk Erin ‘n stuk lap in haar mond sodat sy kan stil bly.

“As jy dink jy gaan alles waarvoor ek hard gewerk het net so in die drain gooi speel jy meisiekind!”

Sy gee dan vir Katy een helse klap laat haar vinger merke behoorlik op haar wang sit.

“Ons speel nou MY game Kat! Jy is dom om te dink ek sal verander, ek is dieselfde Ma  wat laat jou stiefpa jou verkrag het op die ouderdom van 6.”

Die trane loop van katy se oë alles speel weer in haar kom af. Hoe haar Ma haar gebad het daardie dag en van haar perfume aan haar gespyt het net sodat Dewald saam met haar kan slaap. Dit was siek van haar om haar eie kind te laat verkrag omdat Dewald nie meer in die huwelik wou wees nie en toe offer sy vir Katy om haar huwelik te red.

Erin gooi dan vir haar ‘n glas wiskey en lag soos ‘n heks “Ja Katy, die dag toe ek jou vashou het ek geweet jy gaan nes ek op eindig, want jou brein werk nes myne. maar nou sien ek dat jy niks soos ek is nie, jy is ‘n pap broek hoe op aarde doen jy iets en dan voel jy skuldig en wil uitback?? Geen dogter van MY sal ooit ‘n papbroek wees nie. ek los jou hier vir paar dae totdat jy by jou sinne kom.”

Sy sit dan weer die lig af en maak die deur toe.


*******

Die bewaardes het  al die tronk voëls kom haal sodat hulle na die saal kan gaan om te eet. Dayne is nou paar dae in die tronk en raak stadig maar seker gewoont aan die roetine. Hulle bied verskillende aktiwiteite aan in die tronk om almal besig te hou so die tronk is nie so sleg soos hy gedink het nie.

Hy en Bobo en Tiger sit gewoonlik by een tafel maar vandag is hulle uit gesprei.

En vir die eerste keer gevaar hy iemand wat hy ken die man sit regoor hom. Hy vryf sy oë twee keer om seker te maak hy sien reg.

“Pa?”

Die man kyk op en dus sien hy vir Dayne.

“Seun wat maak jy hier?”

“Heeey man moet my nie kak vra nie jy het my tannie soos ‘n hond dood gemaak vark.”
Dayne raak agresief hy gryp die bord kos en smyt dit op sy Pa.

En soos blits spring hy oor die tafel om sy Pa aan te val. Almal in die saal maak geraas dus skiet een van die bewaardes twee skote in die lug almal is dadelik stil Dayne se hande is om Derek se nek maar hy los dadelik toe die skote van die vuurwapen afgaan.

“Die twee kry nie kos nie, vat hulle terug na hulle selle toe! “ Gee een van die bewaardes ‘n bevel.

“Watch jou back my laaitie, jy het sopas vir jouself ‘n lat gepluk vir jou gat!” dreig Derek vir Dayne.

“Ons sal sien ou toppie!”

Hulle word dan terug na hulle selle geneem terwyl die ander veder eet.

“Vokken Poes!! Hy ken my maar min vroue slaaner, ek maak hom vrek.” Dayne ruk en pluk die tralie hekke so kwaad is hy.

Dit is asof hy weer hoor hoe sy Ma skreeu en vir Derek verskoonings maak.

Hy gooi elke matraas in die sel van die bed af , sy bloed kook behoorlik.

“Dit is een vokken slegte ding na die ander!!!!! Katy gaan ook betaal as ek hier uit kom ek maak haar vrek dan is ek vir ‘n vokken regte ding hier binne.”

Hy gaan lelik te kere in sy sel.

Toe Bobo en Tiger terug kom toe slaap Dayne al.

Word vervolg.

Die rooi hel is los met Derek en Dayne in een tronk hier kom ‘n ding Sal Dayne dan hier uit kom as hy nou moord wil pleeg ?

Daar sal nou nie more ‘n hoofstuk wees nie maar wel vrydag en saterdag belowe, skryf paar hoofstukke oor dit is hoekom daar nou nie moreaand ‘n hoofstuk sal wees nie. Hoop julle verstaan.

DAYNEWhere stories live. Discover now