Dayne
Deur Jay
Hoofstuk 40Die sweat druppels tap Dayne af hy is vrek moeg geloop maar die woonstel is darem insig.
“Ek hoop net Cole is daar.”
Hy loop stadig die trappe op , hy hoor baie harde musiek soos hy nader aan die woonstel kom wat h yen cole deel. “Seker ‘n welcoming home party vir my”
Kry hy lekker terwyl hy al hoe nader aan die deur gaan wat wa wyd oop staan.
Is net rook soos hy in gaan hy kry die reuk van dagga en dink somer dadelik dat dit josh is wat weer besig is om te rook.“Jiirrri Josh jy rook weer die hele zol in sy moer in.”
Maar niemand gee antwoord nie net die musiek wat op top volume is niemand is in die voorste vertrek nie. “Ouens julle kan maar uit kom, verass my maar.” Half skreeu hy deur die musiek.
Maar niemand gee antwoord nie. Hy begin bekommer raak en gaan dadelik na die sitkamer maar steeds niemand, hy sit dan die musiek af en klop aan Cole se kamer deur want dit blyk die rook kom daar uit maar geen antwoord nie. Dus maak hy die deur oop.
“O vrek!” was al woord wat sy mond verlaat het toe hy sien Cole sit en rook hom voos aan die dagga.
“Wat gaan aan my bru? Is jy nou ‘n rasta” maak dayne nog ‘n grap.
“Ek rook al my probleme in hulle hel in!”
“Bra Coletjie ek ken jou mos nie so nie aw my outie wat gwang?”
“Ek het die heks dood gemaak Dayne , wel welkom home , my homie , my laaste hond!”
Dayne is confuse hy verstaan nie so lekker nie. Hy vat dan die bottle vodka wat cole besig is om skoon te drink en die dik gewaaide dagga zol uit sy hand uit.
“Wat maak jy? “
“Ek red jou van jouself af so kan jy mos nie aangaan nie.”
“Preek die man wat aangekla is vir rape.” Begin cole aggresief raak.
Dayne ignore daai stelling want hy weet dit is nie Cole wat nou praat nie dit is hierdie goed wat hy mee besig is.
“Cole kom ek gaan sit die weg dan vertel jy my wat gebeur het en hoekom jy jou aan goed vergooi waaraan jy nie gewoond is nie.”
“Vatsek man ! bring my goed!”
Dayne is vinnig die kamer uit om die goed weg te gooi.
Cole kan nie juis agter hom aan vinnig loop nie asgevolg van sy toon wat nog seer is of half af soos erin dit geskiet het.
Cole begin huil “Asseblief bra D die goed help my met die pyn wat ek binne voel.”
Dayne het vinnig terug na Cole se kamer gegaan “Bra jy is altyd postitief en jy het my nog altyd deur slegte tye gehelp met woorde , selfs met geld. So nou gaan ek jou wys ek steek uit vir jou. Vertel ‘n man wat gebeur het en hoekom jy bandages om jou voet het?”
“Bra D ek het die al die afgelope week so baie herhaal dat ek nie langer kans sien nie.”
“Vertel ‘n man sodat ek jou kan help.”
Cole wat lekker high en dronk was het toe vir Dayne die storie stadig maar seker vertel hy het geen detail uit gelos nie en Dayne sê het kwaai gerek.
“So jy wil vir my sê Josh het van alles geweet die hele plan van Katy en Erin?”
“Ja hy het, hy is haar broer apparently, fucked up family as jy my vra.”
“Wat?? Broer maar dit maak nie sin nie ek het dan vir Katy en Josh aan mekaar voorgestel.” Dayne is geskrik vir hierdie nuwe inligting en hy voel in die rugesteek hy het Josh vertrou.
“Alles net ‘n act my bru die volle naam is Joshua”
“My bru wat sê jy my nou en jy vir Tannie Erin doodgemaak? En sy het Josh doodgemaak? Die storie is mos lelik nou wat gaan nou gebeur waar is Katy?”
“Bra ons trail kom môre voor ek weet nie gaan ek moet tronk toe of wat. Sy verskyn ook môre maar daar is klaar aanklagtes teen haar omdat sy die staat belieg het en hul tyd gemors het met die aanklag teen jou.”
“Naai my bru ek glo nie jy sal tronk toe gaan nie. ek salud jou jy het die regte ding gedoen die lewe is ‘n better plek sonder Erin.”
“Waar my bru maar , weet jy hoe dit voel om iemand se bloed op jou hande te dra? Ek slaap nie in die nagte nie al waaraan ek dink is daai anty en ek het haar nie eers geken nie maar vir daai uur wat sy ons hostage gehou het het ek vir di eerste keer so iemand wat geen gewete het ontmoet nie. ek moes haar liewer net vas gemaak het en die polisie gebel het en dan het sy gesuffer in die tronk.”
“Cole jy het gedoen wat enige ander mens sou doen as hulle gevoel het hul lewe is in gevaar. Daar was dae in die tronk wat ek self iemand wou dood maak as die gedagtes op kom van die pyn wat hulle veroorsaak het maar jy weet die Here is so goed elke keer as ek op daai stadium was om Derek dood te maak dan het hy in getree. Die moes gebeur het my bra vergewe jouself jy het baie mense future victims gered van Erin af. Ek stel voor jy sien ‘n berader na môre se gebeure en kry jouself reg want as jy nou so in ‘n toestand is wie gaan dan nou Suid-afrika se James Bond wees?”
Cole gee dadelik ‘n glimlag af “Ek voel nou beter wat sal ons sonder mekaar doen? Dankie bra en welkom tuis my laaste hond!!”
Cole gee vir Dayne’n vuis hou op sy skouer
“Heey watch it Cole ek het ‘n halwe skouer hieso. Mes steek wond.”
Cole lag “Moetie worry bra ek het ‘n halwe toon.”“Laat ek na my kamer gaan ek moet seker op pak die date k nie rent sal kan betaal jy weet mos my busary is gevat en boonop sal ek seker eers volgende jaar my studies voort sit.”
“Arg nee bra D jy kan so lank as moonlik bly ek sal sorg vir die huur as ek nou nie môre tronk toe gaan nie. “
“Nee ek kan nie dit van jou verwag nie jy het baie vir my gedoen die afgelope maande. ek gaan liewer huistoe.”
“Bra D neh jy kan mosi vir my weer aleen los in die woonstel nie, naai jy bly en klaar.”
Dayne aanvaar maar toe “Kry nou slaap my bru môre is ‘n lang dag vir jou, en ek kom saam geen verskoonings nie.”
“Is jy nie al moeg vir die gereg en die hof goed nie?”
“Naai my bru jy weet mos man vang man staan ek support jou one hundred so daai maak nie saak besides ek wil daar wees as Katy straf kry.”
“Sure my bru!”
Dayne is toe uit by Cole se kamer en die eerste ding wat hy doen toe hy in sy kamer kom is ‘n stort vang, en sy baart shave.
“Welkom terug Dayne Matthews.” Praat hy met homself in die spieel, voordat hy hom op sy dubble bed gooi hy het vinnig aan die slaap geraak so lekker sag het sy bed weer vir hom gevoel.
Word vervolg

YOU ARE READING
DAYNE
RomanceDayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........