DAYNE
Deur Jay
Hoofstuk 21
Dit is saterdag oggend en Katy sit en huil in haar kamer dit is alles net ‘n act want Rovida is besig om haar te troos. Toe Katy by Dayne weg sluip het sy eers terug na sy en Rovida se woonstel gegaan om ‘n show op te sit.
En alles het gewerk want Rovida het vir Katy na die polisie stasie geneem waar sy die klag teen Dayne afgelê het en daarna is hulle hospitaal toe sodat ‘n dokter haar kan ondersoek.
En dit is toe bevestig dat sy verkrag is.
“Moenie huil nie Katy, daai gemorsie sit agter tralies. “ Troos Rovida ‘n huilende Katy.“Ek sal nooit weer dieselfde wees nie, hy het my misbruik verniel ek voel glad nie meer soos ‘n mens nie Ro.” Antwoord Katy tussen trane.
“Kom ek maak vir jou ‘n lekker koppie tea om die dag mee te begin, jy weet jy sal moet ‘n berader gaan sien want jy is deur ‘n helse trauma.”
Rovida staan toe op en maak eers Katy se kamer gordyne oop sodat die son straal kan in kom.
“Rovida ek moet dit oorweeg om ‘n berader te gaan sien.”
“Great Katy. When is your mom arriving?”“Hopelik vanmiddag.”
Rovida is dan kombuis toe om die tea vir Katy te maak.
Katy vee vinnig die trane af en gryp haar foon om haar Ma ‘n boodskap te stuur.
‘Ons plan het gewerk. Well done Mommy. Ek sien vir Mommy vanmiddag.’
Erin het vinnig reply ‘Jy is ‘n Pro my kind , ek kan nie wag nie. En nou moet jy jouself voorberei vir ‘n lang duurige Hof saak. Ek sien jou dan vanmiddag.’
Katy gee ‘n bree glimlag toe sy haar Ma se boodskap sien.
‘Wel Ma hoef nie te worry oor die hof saak , mans word deesdae nie geglo nie. En besides daar is genoeg bewyse teen hom hy was so honger en lus dat hy presies alles gedoen het wat ons beplan het.’‘Hy is lekker dom my kind.’
Sy het nie reply op haar Ma se laaste boodkap nie want Rovida het ingestorm met ‘n skink bord met ‘n pot tea.
“I see you’ve stopped crying.”
“Ek moet maar net ophou, ek kan nie verander wat gebeur het nie, miskien as ek nie sulke kort rokkie aan gehad het nie toe ek die notas weg vat sou hierdie nie gebeur het nie.”“Don’t blame yourself baby girl. Jou rokkie het niks hiermee te doen nie. He is a pig! All men are pigs!”
Maak Rovida ‘n helse stelling, en dit is tog net so in Katy se guns.“True story!”
Chorus Katy hoog en laag.“one question “
“Shoot”
“Hoekom het jy die notas so laat na hom toe gevat? You could have do it during the day?”
Katy dink vinnig aan iets.
“Ek het nie tyd gekry deur die dag en hy het sy notas dringend gesoek.”
Rovida knik net haar kop om aan te dui sy verstaan nou.En so het die naweek geloop Dayne kon eers ‘n staats prokureur die Maandag sien
*********
Iemand het Dayne geskud. Uiteindelik het hy sy oë oop gemaak. Die lig was helder in die sel en sy kop het gevoel asof dit met ‘n yster gekap is, so erg het die pyn geraak.
Hy lê heelnaweek in die hoekie. Het skaars die kos geëet wat vir hom gegee was.
Vir ‘n paar wakkerword oomblike het hy gedink hy is by die huis in sy bed, sonder dat hy weet hoe hy by die huis gekom het. Maar dit was nie by die huis nie. Hoe het hy hier beland “Cole! Cole!” begin hy te roep maar geen antwoord.“My bru jy is nie by die huis nie! “ antwoord Bobo vir Dayne.
Dayne lug sy kop , en dan besef hy waar hy homself bevind die hele naweek was vir hom aklig.
“Dis maandag Bra Day, ek het vir my ‘n prokureur gekry en ek gaan uit hier.”“Goed vir jou Bra, beteken die staats prokureur gaan my ook vandag kom sien?”
“Ja” antwoord Bobo.Bobo se stem was skerp en dit het net laat Dayne se kop meer en meer pyn.
Dayne het met frustrasie na Bobo gekyk. ‘Hoekom kan hy nie net stil bly nie’ hy het die woorde in sy kop gese maar geen woorde het sy droë lippe verlaat nie.“Dis hoe dit werk hier. Hulle neem ons in hegetnis op Vrydagaand. Vandag is Maandag”
Bobo hou aan met gesels.
Dayne het al tred verloor met die tyd. Van dag en nag.“Ek’s hier van vrydag oggend ek het net kos gesteel.” Maak Bobo dit duidelik.
Dayne aan die anderkant sê nie ‘n woord nie.
“Dayne Matthews! Jy het ‘n besoeker.” Red die Polisie beampte vir Dayne uit die sinnelose gesprek van Bobo.
Dayne is verlig toe hy sien dus Cole.
“Bra Dayne is jy oraait? Wat het gebeur? Ek hoor soveel stories. Jammer ek kom nou eers het gisteraand laat van Johannesburg afgekom.”
Cole sit regoor Dayne wat vasgemaak is met boeie.
“Ek is oraait. Maar jy moen my glo Cole ek het haar nie verkrag nie, dit was alles met consent.”
Praat Dayne terwyl trane sy oë verlaat.“Ek weet jy is ‘n goeie persoon Bra. Jy sal nooit so iets doen nie.”
“Ja maar die polisie glo my nie, niemand glo my nie!!!” begin hy skreeu terwyl trane steeds rol.
“Alles sal oraait wees. Jou bail is tien duisend rand. Ek weet jy het nie sulke klas geld nie so ek sal my beste probeer om jou hier uit te kry voor die son sak my bru.”
“Dankie Cole.”
“Dis niks nie jy sou dieselfde vir my doen.”
Die Polisie beampte kom dan in om vir Dayne te laat weet die staat prokureur is hier om hom te sien.
“Ek sien jou dan later sterkte en vertel die waarheid.” Cole staan dan op en loop.
Hy glo alles wat Dayne hom vertel het, en glo vas dat Katy hierdie beplan het maar dit gaan moeilik wees om dit te bewys.
Word vervolg
Die stomme Dayne, Hoe op aarde gaan hy homself uit hierdie gemors kry?

YOU ARE READING
DAYNE
RomanceDayne werk al sy hele lewe lank om sy omstandighede te ontsnap hy kry uiteindelik die geleentheid wat sy hele lewe gaan Verander maar soos almal het hy 'n velede sal die velede hom in haal?? Kom vind uit.........