Hoofstuk 1

330 1 0
                                    



Liefde begin en eindig nie soos ons verwag dit moet nie... ons soek maan sterre en rose soos dit belowe word in 'n huig roman.
Dit is wel vol uitdagings en 'n stryd soms 'n oorlog, was ek ooit reg vir dit wat gaan kom?.

Dit was 'n koue oggend in June ek sal dit nooit vergeet nie  die weer in Bloemfontein is baie onvoorspelbaar. Ek was besig om my middel jaar eksamens te skryf. My finger koppe was mors dood daardie oggend en my oë was bloed rooi, ek het nie die vorige aand geslaap nie, my anks het bietjie oorgevat vir die onbekende vrae wat in die vraestel gaan wees, al was ek goed voorberei het my anks die beste van my gekry.

My hart het vinnig begin klop, soos die fisiliteerder die vraestel uit deel. Ek het miljoen dinge gehad wat op daardie oomblik deur my kop gegaan het en skierlik hoor ek almal maak geraas. 'n wind het die deur oop gewaai en almal se vraestelle het begin rond waai in die lokaal, die fisiliteerder was in my ry reg om vir my, my vraestel oor te handig toe dit gebeur.


"Almal wees kalm , tel op jou blaai en keer terug na jou stoel" Een van die fisiliteerders het dit aangekondig op 'n loudspeaker.

Ek het skierlik 'n hand by my been gevoel, ek het dadelik afgekyk.

"Ek is jammer ek kry net my blaai"

Dit was sy eerste woorde aan my, ek het hom van geen kant afgeken nie maar ek was seker, ek het hom iewers in ons klasse gesien.

My senuwees was klaar oor die vraestel dat ek nie nog veel aandag aan hom geskenk het nie.

"Dit is oraait" Was die woorde wat my mond verlaat het op daardie stadium 'Dit is oraait'

Hy het sy blaai gevat en weer terug gekeer na sy stoel. Julle wonder seker hoekom noem ek nie sy naam nie maar op daardie stadium het ek nie sy naam geken nie. En my aandag was op hierdie persone regs vraestel.

Ek het begin skryf die saal was stil gewees en die deure was toe gewees, die koue het skierlik binne verdwyn ek het my vrae begin lees en soos ek lees het ek van binne begin glimlag want alles wat ek geleer het was basies in die vraestel ek het begin gerus voel en op my tyd begin antwoord.

Die tyd het geloop en voor ek my laaste vraag kon beantwoord, maak  die fisiliteerder dit duidelik
"Julle tyd is op sit , neer die penne"

Almal in die lokaal het gesig want ons was nog nie klaar nie, maar ons kan nie teen tyd stry nie. Die fisiliteerders het die vraestelle en ons antwoord stelle op begin neem.
Ons het almal die lokaal verlaat.

"Lexi! Lexi!" Hoor ek 'n fyn stemmetjie my roep.

Ja my naam is Lexi Callum  voor ek verder gaan.

Ek was klein bietjie humeurig, omdat ek nie klaar gekry het nie en die laaste vraag het baie punte getel.

Maar ek het maar gestaan en omgekyk want ek het presies geweet wie dit is.

Dit was Esme 'n lang skrael meisie met kort swart hare, sy is glo van oudsthoorn, ek en sy praat gewoonlik maar ons is nie rerig vriende nie, ons sal oor skoolwerk praat en dit is dit. Sy is baie kodig as ek dit so moet stel.

"Hoe was die vraestel vir jou?" Sy was bietjie uitasem toe sy nader kom.

"Dit was oraait gewees, ek is net vies ek het nie klaar gemaak nie, hoe kon Prof vir ons sulke min tyd gegee het sy moes geweet het ons gaan nie klaar kry nie" Kla ek dadelik by Esme.

"Presies Prof was baie onodig, maar ek dink hulle wil ons leer hoe om ons tyd te bestuur" Gaan Esme aan met haar pen in haar hande.

"Dit is somer twak... Is jy reg vir woensdag se criminal law vraestel?"

"So, so ek die heeltyd op hierdie persone regs gefokus maar ten minste het ons nog eendag om voor te berei" Gaan Esme voort.

Julle reg gehoor ons het net eendag oorgehad om vir 'n vraestel voor te berei ander tye wanneer ons eksamen geskryf het , het ons letterlik nie eers 'n dag om voor te berei vir die ander module nie ons dit somige dae agtermekaar geskryf wat beteken ons moes ons tyd reg kon bestuur.

"Ek het darem hier en daar crim ingewerk maar ek gaan vanaand steeds bietjie in die biblioteek studeer, as jy wil kom jy is meer as welkom"


"Hoe laat presies , ek dink ek het dit nodig" Esme was baie gretig om saam my daardie aand te gaan studeer.

"Kom ons maak dit so van 5 uur tot so 9 uur" Het ek voorgestel.

Ons albei het op kampus gewoon , maar in verskillende koshuise.

Min het ek geweet , daardie aand gaan uitdraai soos dit uitgedraai het.

Word vervolg

Dit Moes EindigWhere stories live. Discover now