Hoofstuk 28

10 0 0
                                    



Ek wil terug gaan na 'n tyd voordat dit te laat was.

Twee weke later.

Die Tv het gespeel  in die voorhuis van die koshuis.

Esmé en Floyd was orals op die nuus, hulle was vermis nou al vir twee weke. My oë was dik gehuil want ek kon niks doen nie.

"Lexi ons is so jammer oor jou vriend" Het een van die meisies in die koshuis my kom troos.

"Ek wens net ek kon tyd verander het"
Op daardie stadium het die donkerte my totaal en al omheers ek het nie geweet hoe en waar nie, maar ek het 'n gevoel gehad dat Esmé nie meer saam met ons is nie, maar ek nie geweet hoe sy dood is nie en waar sy is nie.

"Ek glo die polisie sal haar kry ek kan my nie indink wat haar ouers moet voel nie mens sien hierdie goed net in die movies mens dink nooit dit sal gebeur nie" Het die meisie voort gegaan maar my gedagtes was nie rerig honderd percent by haar nie.

Ek het uitgeloop sonder 'n woord.

"Mevrou Callum jy kan nie net hierdie tyd van die nag uitloop nie, daar is dalk 'n serial killer daarbuite wat jong studente teiken"
Koshuis moeder was baie bekommerd en besorg sy wou nie hê een van ons meisies moet uitgaan nie.

Maar dit het my nie gepla nie ek het net aangeloop asof niks fout is nie.

' Jy wil nie luister nie, nadat jou Ma jou die waarheid voorgelê het wil jy steeds nie luister nie'
Het die stem weer 'n verskyning gemaak soos ek na Nevin se koshuis loop.

My Ma het die vorige week na Esmé se verdwyning die waarheid aan my verklap, dit was moeilik vir my om die waarheid te aanvaar, ek wou eenvoudig dit nie aanvaar het nie.

"Jy bestaan nie, die gawe bestaan nie julle almal speel 'n siek speeletjie saam met my!!! Los my uit !! los my uit ek kan nie meer die vat nie!!" Die trane het gestroom soos ek begin hardloop het.

'En daar gaan jy alweer na Nevin toe, jy gaan seerkry luister pak jou goed en verdwyn hoe meer jy om mense is wat jy lief voor is hoe meer gaan hulle seerkry'

Op daardie stadium het ek gedink ek kan dit beheer, maar was ek verkeerd.

"Lex, moet nie so hard opjouself wees nie jy kon nie voorsien het dat Esmé weg sou raak nie dit is buite jou beheer"
Ek het ankstig vol trane op Nevin se bed se punt gesit. 

"Hoe begin jy om te sê dat ek nie moet so voel nie? Ek was die een wat weke en weke en weke voor die tyd gesien het dat iets met my vriend gaan gebeur en ek het mooi niks daaraan gedoen nie"

Nevin was moedeloos ek kon dit in sy oë sien maar elke oomblik wat ek saam hom is, raak my gevoelens net sterker en sterker vir hom ek kan dit nie verduidelik nie maar hy dink nie dat my gawe weird is nie hy dink nie dat ek 'n demoon is nie, as dit Christo was sou hy lankal uit gefreak het.

"Babe dit was voor jou tannie jou vertel het , jy kan nie jouself blameer nie as jy geweet het wat jy sien word waar in 'n manier sou jy haar beskerm het, jy is nie verantwoordelik nie en vertrou my Esmé en Floyd maar seker net wegehardloop en wil nie gevind word nie"


Dit wat hy gesê het was waar maar ek kon nie help om myself te blameer vir dit wat gebeur het nie... My Ma in soveel woorde gesê dat die gawe alles behalwe 'n geskenk is daar is altyd 'n prys wat betaal moet word.
Maar ek moes myself oortuig dat Nevin miskien reg is Esmé en Floyd het seker maarnet besluit om weg te hardloop maar hoe verduidelik 'n mens die feit dat hulle hele klere nog by die koshuise is? Maar in die anderkant is die kar van Floyd ook nie gevind nie so dit kan wees dat die twee weg gehardloop het.

"Ek voel skuldig, ek nie eers die polisie die boodskap gewys wat sy laaste vir my gestuur het nie, ek is bang hulle gaan dink ek het iets hiermee te doen"

"Jy spring van die een probleem na die ander hou op hard op jouself wees, ek verstaan hoekom jy nie die boodskap vir die polisie gewys het nie, maar dit is nie 'n boodskap wat skade kan doen nie dit is 'n eenvoudige 'help' miskien gee dit die polisie meer luidrade" Het Nevin redineer.

"Nee, lief ek kan eenvoudig nie dit gaan nie veel help nie"

My foon het in my broek sak vibrate.

'Hulle het Floyd se kar gevind, maar geen Esmé nie'

Het die boodskap gelees dit was van die koshuis moeder.

Ek het vir Nevin die boodskap moedeloos gewys.

"Die kar is gekry... En geen Floyd of Esmé, ek verstaan nie"

"Hierdie lyk meer en meer soos moord"

"Ek weet vir seker Esmé is nie meer saam met ons nie, ek dit die oomblik geweet toe sy verdwyn, en ek voel magteloos hoe kan ek nie sien waar hulle liggaame is nie?" Ek kon nie meer nie die hele ding het my swak gemaak.

"Jy kan nie verseker sê dat hulle dood is nie"

"Nevin ek weet wat ek voel, miskien kan ek verkeerd wees maar die visions wat ek weke en weke voor haar verdwyning gekry het, was die tekens ek eers gedink miskien was dit die tekens dat sy in die bus ongeluk gaan wees, maar dit was dit nie daardie vissies het my voorberei vir hierdie"

En skierlik toe gaan ek onverwags weer in 'n visie Nevin het voor my gestaan en bloed het uit sy oë getap.

Word vervolg

Comment, like , share.

Jammer ek was solank stil ek was besig gewees dit gaan nog somer baie so gaan ek gaan verskriklik besig wees die jaar maar die goeie nuus is dat dit alles vir julle is ek het horde verassings vir die jaar so bytvas. Lief vir julle en maak seker julle laat 'n comment agter oor wat julle dink van hierdie hoofstuk terugvoerig word baie waardeer. DAANKIE

Dit Moes EindigWhere stories live. Discover now