Hoofstuk 17

25 0 0
                                    


Ons is almal in mekaar se lewens vir 'n rede.

Die ding het weer verdwyn.
Ek het dadelik my foon opgetel.

' Nevin ek sal nie meer saam met jou kan gaan iets het voorgeval'
Ek het na die boodskap gestaar voordat ek sent gedruk het en skierlik besluit ek om dit te delete .

"As Nevin se spook meisie of wat ookal die ding van hom is dink, hy of sy gaan ons uitmekaar kry moet hulle twee keer dink, ek gaan nie my geluk kom weggooi nie is genoeg dat ek iemand gejol het wat nie lief vir my was nie, en hier is Nevin ek kan sien hy is maal oor my en nou gaan ek laat 'n gees my keer van geluk af?" Ek het soos 'n maal haas rond geloop in die kamer en met my self gepraat.

As die rerig iets is wat aan Nevin geheg is en ek dit aleen kan sien kan ek hom seker beskerm.

'Dink jy rerig Nevin het beskerming nodig?' Het die ding skierlik weer verskyning gemaak.

"Ek weet nou wie jy is, jy is sy iemand wat hom nie geluk wil gin nie miskien sy dooie ex meise? Maar kyk hier spookie ek kan jou hoor en ek kan jou nie goed sien nie maar weet net ek gaan jou kry daar is seker 'n rede hoekom ek jou kan hoor ek kan jou seker keer"
Ek het soos 'n versinne mens geklink maar op daardie stadium was dit al wat in my kop sin gemaak het, dat ek spesiaal is en ek weet hoe om met hierdie gees te werke te gaan. Maar min het ek geweet ek weet niks.

Die ding het weer verdwyn en dit het begin sin maak dat die gees rerig geheg is aan Nevin.

Ek het my dagboek gegryp en neer geskryf wat ek dink wie die gees is en wat die gees van my af wil hê. Dit vir my 'n bietjie gevoel ek raak maal. Maar ek moes neer pen wat met my gebeur.

Die dag het geloop ek het voor my rekenaar gesit en google oor hoe om spoke weg te jaag. Maar daar was geen antwoorde nie behalwe tradisionele hulpe en soute.
En ek het geweet ek wil nie daarna toe verdwaal nie, een van die dinge wat my oog gevang het was dat jy 'n bybel moet oop maak voor jou bed en bid vir  'n glas water en dit rond om jou bed sprinkle.

Ek het dadelik my tas onder my bed uitgehaal wat my bybel in is.

En dit op die bed gegooi.

My foon het gelui dit was Nevin.

"Is jy al gereed?"

Ek het nie die tyd besef nie. Gelukkig het ek vroeer geshower.

"Ek trek net gou aan is jy al buite?"Ek het na my hangkas gejaag.

Ek het enige iets gegryp wat voorgekom het en aangetrek.

Ek het afgehardloop.

"Jammer is so soos ek nou is" Het ek vinnig in die cab gespring.

Nevin het my met groot oë aangekyk.

"Wat nou?" Het ek hom gevra.

"Nee niks nie jy lyk  mooi eenvoudig maar mooi jy is rerig nie soos ander meisies nie"

Ek nie geweet is dit 'n kompliment of 'n belediging maar nie te min ek het baie saggies net 'Dankie' gesê.

"So wat maak jy heeldag?" Hy het breed geglimlag laat sy dimple uitwys.

Ek het amper vir hom gesê sy spook  meisie of whatever dit van hom is is besig om my te haunt en ek wil van haar onslae raak.

"Ek het maar narvorsing gedoen, ek wil kyk waaroor ek my thesis in ons finale jaar kan doen"

"jy is vinnig ons is nou eers in ons tweede jaar"

"Ja maar, dit is noodsaklik om nou al daaraan te dink, maar jy lyk ook mooi vanaand" Ek het die laaste sin met 'n skaam uitdrukking op my gesig geuiter.

"Ek verstaan , dankie" Hy het sy onderste lip gebyt. En ek het agtergekom dit was so sexy.

Ons het ariveer en ons tickets by die hek gewys en ons aand van avontuur het begin.

"Ek voel skoons soos 'n kind in 'n sweets winkel so opgewonder is ek" Ek het hierdie glanserende kyk op my gesig gehad.

"Ek kan sien, ek dit nog altyd geniet om na die skou te kom was altyd iets waarna ek uitgesien het, en om jou vanaand as my date te hê maak alles beter"

Het ek gehoor 'Date' my hart het behoorlik gespring van geluk.

"Dankie dat jy my as jou date gebring het"

"Ek sou dit nie anders wou hê  nie" Hy het my die kyk gegee en dus het hy sy hande in myne gesit.

Ons hande het perfek binne mekaar gepas.

Ek kon nie 'n woord uitkry nie my maag het flip flops gemaak.

"Kom ons probeer die Feris wheel" Het hy opgewonder aangegaan.

My glimlag het dadelik in 'n frons verander.

"Ek het hoogte vrees"
Het ek dadelik gelieg net om nie op die Feris wheel te gaan nie die vision was duidelik hy gaan af val of was dit duidelik ek het nie verstaan nie.

"Okay dan kom ons kry Ice cream"

Ek het geglimlag "Jy en jou Ice Cream!"

My foon het gelui in my jeans se sak.

"Antwoord dit, kan dalk belangrik wees" Het hy voorgestel
Ek het die foon uit my sak gehaal "Dit is my Ma"

Ek het vinnig geantwoord
"Lexi hoekom sê jy nie dat j yen Christo opgebreek het nie nou moet sy ouers  hier aankom hoekom het jy Christo gelos" Het sy dadelik begin skel oor die foon.

Maar nes Lexi wil antwoord hoor hulle 'n hard gunshot en Nevin val langs haar neer.  En almal by die skou begin skree en hardloop.

Word vervolg

Comment, like, share.

Dit Moes EindigTahanan ng mga kuwento. Tumuklas ngayon